title stringlengths 0 200 | maintext stringlengths 0 24.9k | url stringlengths 21 190 | date_publish stringlengths 0 19 |
|---|---|---|---|
Originals MCC motorfietsklub maak harte oop vir behoeftiges | Die Originals Motor Cycle Club van Thabazimbi het Sondag ’n grootse poging aangewend om bederfbare en nie-bederfbare voedsel items wat hulle ingesamel het aan die organiseerders van die Sopkombuis op Thabazimbi te oorhandig.
Talle lede van die klub asook besoekers van buite Thabazimbi het op hul motorfietse by Die Plaa... | https://www.kwevoel.co.za/2021/12/22/originals-mcc-motorfietsklub-maak-harte-oop-vir-behoeftiges/ | 2021-12-22 14:27:59 |
Bederf jouself hierdie Kersfees by Medhof Apteek | Spoil yourself and your loved ones with that special gift this Christmas at Medhof Pharmacy Thabazimbi.
Bederf jouself en jou geliefdes met daardie spesiale Kersgeskenk by Medhof Apteek Thabazimbi.
Skoonheidsmiddels vir Mans en Dames van die voorste skoonheid-huise asook ’n groot verskeidenheid sagte speelgoed vir baba... | https://www.kwevoel.co.za/2021/12/12/bederf-jouself-hierdie-kersfees-by-medhof-apteek/ | 2021-12-12 15:14:51 |
Elandskuil-laagwaterbrug weggespoel en gevaarlik | Die Elandskuil-laagwaterbrug buite Thabazimbi is weggespoel en totaal ontoeganklik vir voertuie en voetgangers.
Kwêvoël het reeds op 19 November 2020 berig dat die Elandskuil-laagwaterbrug oor die Krokodilrivier, wat toegang aan inwoners en oewerboere oos en wes van die Krokodilrivier tussen Thabazimbi en Koedoeskop ve... | https://www.kwevoel.co.za/2021/12/15/elandskuil-laagwaterbrug-weggespoel-en-gevaarlik/ | 2021-12-15 10:09:29 |
Ysterberg Voortrekkers ontvang toekennings tydens afsluiting | Die Ysterberg Veldkornetskap Voortrekkers van Thabazimbi, het op 24 November hulle afsluiting van die jaar se aktiwiteite gehad. Tydens die geleentheid het lede toekennings ontvang vir jare diens asook kentekens vir take wat hulle gedurende die jaar voltooi het.
Covid-19 inperking het die Ysterberg Voortrekkers redelik... | https://www.kwevoel.co.za/2021/12/03/ysterberg-voortrekkers-ontvang-toekennings-tydens-afsluiting/ | 2021-12-03 14:46:24 |
Spesiale vermelding vir ATKV KunsteGrot Skryfkuns Kompetisie | Die Skryfkuns Kompetisie wat jaarliks deur die ATKV Thabazimbi-tak in samewerking met die KunsteGrot aangebied word verdien spesiale vermelding vir volgehoue entoesiasme van die hoof organiseerder, Rita Volschenk, om hierdie kompetisie op die land se kalender te plaas.
Net soos verlede jaar het die kompetisie inskrywin... | https://www.kwevoel.co.za/2021/12/09/spesiale-vermelding-vir-atkv-kunstegrot-skryfkuns-kompetisie/ | 2021-12-09 18:29:24 |
Oppi-tafels met Dirk se musiek by Plaasjapie | Dirk van der Westhuizen het tydens sy optrede Vrydagaand by Plaasjapie, veral die jong meisies, skoon uit hulle velle gehad waar hulle lustig op die tafels gedans het met die lekker dansritmes wat vanaf die verhoog oorgeborrel het.
Die tafeldansery het mens ver terug na die Wildsfees tydens die draai van die eeu geneem... | https://www.kwevoel.co.za/2021/12/08/oppi-tafels-met-dirk-se-musiek-by-plaasjapie/ | 2021-12-08 10:06:48 |
Plaasjapie Restaurant: Kuier-Sondag in pyplyn vir 2022 | William Blackrose se lekker en onverwagte “kuier” by Plaasjapie Restaurant op Sondag 5 Desember, was die eerste stap om plaaslik ’n venue met ’n lekker kuier atmosfeer saam met ’n bekende kunstenaar te skep.
Geen toegangsgeld is gehef nie en kuiermense kon gebruik maak van een van Plaasjapie Restaurant se voortreflike ... | https://www.kwevoel.co.za/2021/12/17/plaasjapie-restaurant-kuier-sondag-in-pyplyn-vir-2022/ | 2021-12-17 07:39:04 |
Tref-en-trap motoris bly Kersfees agter tralies | Tref-en-trap motoris bly Kersfees agter tralies
Okahandja • Yolanda Nel
Die bestuurder wat daarvan beskuldig word dat hy vroeër in November ’n fietsryer raakgery het en
van die toneel gevlug het, sal die Kersseisoen agter tralies deurbring.
Jeff Gawiseb het Maandag sy tweede verskyning in die landdroshof op Okahandja g... | https://www.we.com.na/news/tref-en-trap-motoris-bly-kersfees-agter-tralies2021-11-30/ | 2022-01-23 05:10:15 |
Hommeltuie by olifante: Só gebruik mens dit reg | Hommeltuie by olifante: Só gebruik mens dit reg
Danksy navorsing wat Wesley Hartmann gedoen het, weet navorsers en filmmakers nou beter hoe om hommeltuie naby Afrika olifante te gebruik sonder om hulle te veel te steur. Hierdie foto’s is geneem deur Wesley Hartmann terwyl hy navorsing op olifante met ’n hommeltuig gedo... | https://www.we.com.na/news/hommeltuie-by-olifante-s-gebruik-mens-dit-reg2021-12-06/ | 2021-12-06 00:00:00 |
Voortrekkers gaan groot vir renosters | Windhoek • Karli RudolphDie Voortrekkers vier vanjaar hul 90ste bestaansjaar met die tema “Voortrekkers gaan groot”.Die Namibiese Voortrekkers het daarom besluit om hul eie span vir die Nedbank Desert Dash-fietswedren in te skryf ten bate van Namibië se renosters.Die Voortrekkers is, onder meer, ’n instansie om leiersk... | https://www.we.com.na/news/voortrekkers-gaan-groot-vir-renosters2021-12-06/ | 2021-12-06 00:00:00 |
SARL ASSTECH BTP | https://copainsdavant.linternaute.com/e/sarl-asstech-btp-4385066 | ||
Kiim Kaardaashiyaan qormaasa seeraa si'a sadii kuftee afraffaarratti milkoofte | https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-59601027 | 2021-12-14 00:00:00 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.