title
stringlengths
0
200
maintext
stringlengths
0
24.9k
url
stringlengths
21
190
date_publish
stringlengths
0
19
MM Israa’el ta’uuf dhiyaachaa kan jiran Naaftaalii Beeneet eenyu?
https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-57349999
2021-06-04 00:00:00
Junie 2021: Trekker- en Stroperverkope
This post is also available in: English Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie 7 Julie 2021 Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Junie 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 633 eenhede in Junie is byna 43% meer as die 444 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is t...
https://www.proagri.co.za/junie-2021-trekker-en-stroperverkope/
2021-07-06 00:00:00
TLU SA besorg oor voorkoms van koronavirus in afvalwater
This post is also available in: English Artikel voorsien Dit is vir TLU SA baie kommerwekkend dat daar reeds spore van die koronavirus se verskillende variante in rioolwater in die Wes-Kaap bespeur word. Volgens die Mediese Navorsingsraad (MNR) het hulle deur toetse met die afvalwater-gegronde waarskuwingstelsel bevind...
https://www.proagri.co.za/tlu-sa-besorg-oor-voorkoms-van-koronavirus-in-afvalwater/
2021-07-04 00:00:00
Massey Ferguson se Global-reeks is veel meer as mooi, rooi trekkers
This post is also available in: English Trekkers wat presies vir hulle taak gemaak is, is noodsaaklik vir ՚n boer wat vooruit wil boer. In die onderstaande video gesels ons met Louis van der Walt wat al vir die afgelope 26 jaar op die plaas Spitskop tussen Louis Trichardt en Vivo in die verre Noorde boer. Louis vertel ...
https://www.proagri.co.za/massey-ferguson-se-global-reeks-is-veel-meer-as-mooi-rooi-trekkers/
2021-07-12 00:00:00
Vrystaat boere spandeer meer as R6mil aan padwerke
This post is also available in: English Atrikel voorsien 6 Julie 2021 ‘n Opname onder lede van Vrystaat Landbou (VL) toon dat boere in die Vrystaat vanjaar reeds 6 miljoen rand spandeer het om provinsiale en munisipale paaie te herstel. Volgens Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, belemmer die algemene agte...
https://www.proagri.co.za/vrystaat-boere-spandeer-meer-r6mil-aan-padwerke/
2021-07-04 00:00:00
TLU SA maak beswaar teen staking van veilings
This post is also available in: English Artikel verskaf 29 Junie 2021 TLU SA vind dit onaanvaarbaar dat veilings in terme van die aangepaste vlak vier van die inperking gestaak word. “Die president het Sondagaand beklemtoon dat alle ekonomiese aktiwiteite so ver as moontlik moet voortgaan en dat mense wel by hulle plek...
https://www.proagri.co.za/tlu-sa-maak-beswaar-teen-staking-van-veilings/
2021-07-01 08:57:03
Barnaamijka Martida Mikrofoonka
https://www.voasomali.com/a/5952267.html
2021-07-03 00:00:00
Wil jy Kripto- en Bitcoin by jou beleggingpakket insluit?
Belegging in ’n verskeidenheid van kripto-geldeenhede verminder jou risiko en verbeter die kanse dat jou belegging wel sal groei. Die kripto-mark verander voortdurend. Revix sorg dat jy nie vergeet word nie en herbalanseer elke maand jou Bondels outomaties. Revix-Bondels is die S&P 500 van kripto waardeur jy jou portef...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/07/wil-jy-kripto-en-bitcoin-by-jou-beleggingpakket-insluit/
2021-07-07 08:00:03
TLU SA besorg oor voorkoms van koronavirus in rioolwater
Die TLU SA sê in ‘n mediaverklaring dat dit kommerwekkend is dat daar reeds spore van die koronavirus se verskillende variante in rioolwater in die Wes-Kaap bespeur word. Volgens die TLU SA beweer die Mediese Navorsingsraad (MNR) dat hulle deur toetse met die afvalwater-gegronde waarskuwingstelsel bevind het dat die De...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/08/tlu-sa-besorg-oor-voorkoms-van-koronavirus-in-rioolwater/
2021-07-08 11:49:22
Boere moet mekaar ondersteun en beskerm
Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI), ’n landboubelangenetwerk vir boere, maan boere om waaksaam en ekstra paraat te wees te midde van die omvangryke plundery in KwaZulu-Natal, Gauteng en elders in die land. Hulle moet deurlopend met mekaar en met hul georganiseerde landboustrukture in kontak bly, voorvalle aanmeld...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/14/boere-moet-mekaar-ondersteun-en-beskerm/
2021-07-14 04:47:12
Aangepaste Vlak-4 Skoolkalender
Met skole wat reeds sedert Woensdag 30 Junie vir leerlinge gesluit is, het onderwysers geleentheid gehad om hul sake in orde te kry tot Vrydag 2 Julie vir ’n vroeë sluiting van alle skole vir die wintervakansie. Leerlinge in spesiale skole asook koshuisleerlinge in veraf geleë plekke kan tot Vrydag 2 Julie aanbly om ou...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/01/aangepaste-vlak-4-skoolkalender/
2021-07-01 16:15:44
Ysterberg Voortrekkers vier Voortrekkers se 90ste met projekte
Ysterberg Voortrekkers op Thabazimbi het twee gemeenskapsprojekte afgehandel ter viering van die Voortrekker-organisasie se negentigste bestaansjaar. Die een projek was die Sop-in-’n-Bottel Winter Projek waar beoog is om 90 bottels met die droë sopbestanddele te vul en onder behoeftige lede in die gemeenskap te verspre...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/04/ysterberg-voortrekkers-vier-voortrekkers-se-90ste-met-projekte/
2021-07-04 16:03:36
Gerieflike wegneem etes by Khaya Kwa
Met die jongste streng Covid-19 inperking in plek, word die druk om oorlewing weereens geplaas op dié restaurante wat die eerste aanslag van die inperking sedert Maart 2020 oorleef het. Help Khaya Kwa om hul deure oop te hou om steeds daar te wees as die gewilde kuierplek in die natuur vir jou en jou vriende. Geen aans...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/30/gerieflike-wegneem-etes-by-khaya-kwa/
2021-06-30 06:11:40
Medhof Apteek: Voorkom Jigpyn hierdie Winter
Net soos die winter in intensiteit toeneem, ondervind baie Artritislyers ook meer pyn in hulle gewrigte. Artritis is ’n siekte wat nie noodwendig net tot ouer mense beperk is nie, maar kan op enige ouderdom intree. Moenie wag totdat die pyn nie meer hanteer kan word nie – besoek nou jou apteker by Medhof Apteek vir med...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/08/medhof-apteek-voorkom-jigpyn-hierdie-winter/
2021-07-08 03:15:50
SAA Vlieëniers se vlerke geknip
’n Voormalige vlieënier van SAA (Suid-Afrikaanse Lugdiens) het ’n hartroerende brief aan die media gestuur nadat hy na 26 jaar diens en sestien maande sedert hy sy laaste salaris ontvang het, saam met verskeie ander vlieëniers en ander lugbemanning kennisgewing ontvang het dat hulle dienste nie langer benodig word nie ...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/28/saa-vlieeniers-se-vlerke-geknip/
2021-07-28 14:50:23
Voortsetting van noodhulpfonds-toelaes na nuwe vlak-4 inperking noodsaaklik
Die VF Plus hoofwoordvoerder: Werkskepping en arbeid en VF Plus-LP, Heloïse Denner, sê in ‘n mediavrystelling dat dit nou van die allergrootste belang is dat die Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) se tydelike hulpskema (Ters) sonder verwyl moet heropen vir die duur van die aangepaste vlak 4 van die jongste inperkingsr...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/30/voortsetting-van-noodhulpfonds-toelaes-na-nuwe-vlak-4-inperking-noodsaaklik/
2021-06-30 06:29:27
Jacob Zuma agter tralies na weiering om te getuig
Oud-president Jacob Zuma het homself gisteraand, Woensdag 7 Julie 2021, aan die polisie oorgegee. ’n Konvooi voertuie, met Zuma aan boord het Nkandla sowat 40 minute voor die spertyd verlaat. Aangesien die operasie met die aanklokreël van toepassing uitgevoer is, was daar geen Zuma ondersteuners wat die pad versper het...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/08/jacob-zuma-agter-tralies-na-weiering-om-te-getuig/
2021-07-08 04:54:12
Skole moet voorberei vir die terugkeer na tradisionele rooster
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het beheerliggame aangesê om skole voor te berei om later die maand na die tradisionele roosters terug te keer. Volgens inligting wat die afgelope week in die Staat Gazette gepubliseer is, moet leerkragte vanaf 19 Julie 2021 klasse aanbied volgens die bestaande rooste...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/04/skole-moet-voorberei-vir-die-terugkeer-na-tradisionele-rooster/
2021-07-04 15:41:52
DA: Hoofstuk 9-Teenkorrupsiekommissie vir hoëvlak-korrupsie-ondersoek
Die DA en Accountability Now het tydens ’n gesamentlike perskonferensie bekendgemaak dat nuwe wetgewing voorgelê sal word vir die skep van ’n nuwe, onafhanklike Hoofstuk 9-instelling genaamd die Teenkorrupsiekommissie. Volgens die DA Skaduminister van justisie en korrektiewe dienste, Adv Glynnis Breytenbach LP, gaan tw...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/22/da-hoofstuk-9-teenkorrupsiekommissie-vir-hoevlak-korrupsie-ondersoek/
2021-07-22 15:02:28
Grondbesetters verlaat eiendom
’n Voorval van onwettige grondbesetting van ’n plot wat deel uitmaak van die Spitskop kleinhoewes is afgeweer nadat die SAPD, wat bewus was van die aksie, aanvanklik gesê het dat die eienaar van die eiendom moet self binne 24 uur ’n klag by die polisie indien voordat hulle aksie kan neem. Die grond is Vrydag 2 Julie 20...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/09/grondbesetters-verlaat-eiendom/
2021-07-09 02:42:59
DA dien klagtes in teen Zuma-kinders, Malema
Die Demokratiese Alliansie (DA) gaan vandag klagtes van aanhitsing tot geweld teen vier persone aanhangig maak. Die geweld het ge-eskaleer tot dae van onluste en onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng. Volgens die DA-skaduminister vir Justisie en Korrektiewe Dienste, Adv. Glynnis Breytenbach DA LP, gaan die DA kriminele kla...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/14/da-dien-klagtes-in-teen-zuma-kinders-malema/
2021-07-14 08:35:37
Buurtwagte juis suksesvol omdat regering hulle nie beheer nie
Die DA verwerp die premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, se kommentaar oor die naweek dat buurtwagte strenger gereguleer moet word. Die DA woordvoerder, Cilliers Brink DA LP, sê in ‘n mediaverklaring dat hierdie uitspraak wys hoe ver die premier verwyderd is van die situasie in sy provinsie. Dit blyk ook asof die ...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/30/buurtwagte-juis-suksesvol-omdat-regering-hulle-nie-beheer-nie/
2021-07-30 00:44:48
Kommentaar - Groot verantwoordelikheid-gaping tussen gemeenskappe
Die onlangse plundery en opstande in Suid-Afrika het die groot gaping beskryf tussen die gemeenskappe wat verantwoordelikheid geneem het om hul eiendomme en plaaslike infrastruktuur te beskerm en die wat dit geplunder en probeer vernietig het. Dit is duidelik dat die betrokkenheid, en die daarmee gaande paraatheid, van...
https://www.kwevoel.co.za/2021/07/22/kommentaar-groot-verantwoordelikheid-gaping-tussen-gemeenskappe/
2021-07-22 02:53:40
Video-huldeblyk vir slagoffers
Windhoek • [email protected] ’n Video met gesigte van sowat 250 mense wat net in Junie in Namibië aan Covid-19 oorlede is, kan op YouTube gesien word.Die video wat ’n huldeblyk en laaste eer aan die mense is, is deur me. Elmarie Scheepers-Olckers gemaak.“My ma en suster het beide Covid-19 gekry en ek het besef ek wil i...
https://www.we.com.na/news/video-huldeblyk-vir-slagoffers2021-07-05/
2021-07-05 00:00:00
Musiekonderrig kan leerders vir werkplek toerus
Musiekonderrig kan leerders vir werkplek toerus Help om ontledingvermoëns en interpersoonlike vaardighede te ontwikkel 'n Nuwe studie het bevind dat musiekonderrig in skole leerders met vaardighede kan toerus wat in die werkplek van die 21ste eeu nodig gaan wees. Foto Pixabay ’n Onlangse navorsingstudie by die Universi...
https://www.we.com.na/news/musiekonderrig-kan-leerders-vir-werkplek-toerus-2021-07-28/
2021-07-28 00:00:00
Leer by diere, insekte oor klimaatsverandering
Leer by diere, insekte oor klimaatsverandering Diere het unieke maniere gevind om hulself teen uiterste klimaatstoestande te beskerm As ons meer aandag gee aan hoe termiete hul leefruimtes omvorm in reaksie op veranderende klimaatsomstandighede, sal ons beter kan voorspel watter uitwerking klimaatsverandering in die to...
https://www.we.com.na/news/leer-by-diere-insekte-oor-klimaatsverandering2021-07-12/
2021-07-12 00:00:00
’n Beertjie vol hoop
Windhoek • [email protected] Ná ’n familie-vriend van ’n gesin in Windhoek in die hospitaal beland het weens Covid, het ’n 4-jarige besluit die oom kan nie so alleen in die hospitaal lê nie.Willien Meiring vertel dat haar dogtertjie gesê het sy wil een van haar sagte speelgoed vir die oom gee. “Toe ons vriend se vrou v...
https://www.we.com.na/news/n-beertjie-vol-hoop2021-07-13/
2021-07-13 00:00:00
Dr Jalaaluddiin: "Waxaan jeclaaday in walaalkey aan ku badbaadiyo kelideyda"
https://www.bbc.com/somali/58001195
2021-07-28 00:00:00
'Waggaa waggaan lafti keenya fudhatamaa jira'
https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-57913842
2021-07-21 00:00:00
Oromiyaa Holqa Soofumar keessatti dargaggoonni tajaajila bidiruu kennuu eegalan
https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-57753697
2021-07-08 00:00:00
Afaan Suwaahiilii Afrikaa tokkoomsuu danda’a jedhan Museveeniin
https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-57766426
2021-07-08 00:00:00
De toan fan Jan de Groot: "Stang"
Ik hew 't sels nooit begrepen werom d'r al 'n stang weze most bij mânly- maar niet bij frôlyfytsen. Ja, ik weet ok wel dat die stang d'r sit foor de stevighyd. Maar 't kin dus ok âns, want bij de frôlyfyts is soa'n stang ommers ok niet norig. Der is 'n ândere konstruksy die't de fyts ok stevig hout en soks had bij de m...
https://www.omropfryslan.nl/nijs/1083416-de-toan-fan-jan-de-groot-stang
2021-08-17 08:20:25
Oud HFM Adjunkhoof oorlede
Daan Lotheringen, Adjunkhoof van Hoërskool Frikkie Meyer tot en met sy aftrede uit die onderwys in 1992, is Woensdag 4 Augustus 2021, tuis weens hartversaking oorlede. Daan en sy eggenote Shirley, wat hom op 14 September 2020 ontval het, het hulle stempel op die Thabazimbi gemeenskap gelaat en sal lank onthou word as ’...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/05/oud-hfm-adjunkhoof-oorlede/
2021-08-05 18:04:12
Opwekking van 100MW goedgekeur: Burgers kan ekonomie red
Die VF Plus-LP en hoofwoordvoerder: Minerale hulpbronne en energie, dr Wynand Boshoff, het in ‘n mediaverklaring bekend gemaak dat die langverwagte publikasie in die Staats Gazette van die nuwe, hoër perk op selfopwekking van elektrisiteit, letterlik die energie kan vrystel wat nodig is om Suid-Afrika se ekonomie te re...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/13/opwekking-van-100mw-goedgekeur-burgers-kan-ekonomie-red/
2021-08-13 09:38:57
Speel oop kaarte oor Zuma se sogenaamde terminale siekte
In ‘n mediaverklaring uitgereik deur die leier van die Vryheidsfront Plus, dr Pieter Groenewald, sê Groenewald dat die feit dat oudpresident Jacob Zuma se dokters nagelaat het om ’n mediese verslag oor sy toestand betyds in te dien by die hof in die wapenskandaal-saak, skep agterdog en laat die vraag ontstaan of Zuma w...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/24/speel-oop-kaarte-oor-zuma-se-sogenaamde-terminale-siekte/
2021-08-24 15:10:48
Eskom bevestig ontploffing by Medupi
Eskom het etlike ure nadat die ontploffing by die Medupi kragsentrale in Lephalale plaasgevind het bevestig dat daar wel Sondagnag ’n ontploffing by eenheid 4 by die kragsentrale plaasgevind het. Die ontploffing het gebeur terwyl onderhoudwerk op die eenheid gedoen is waartydens waterstof gebruik is. Eskom het gesê dat...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/09/eskom-bevestig-ontploffing-by-medupi/
2021-08-09 15:46:48
ATKV KunsteGrot Kunste Skryfkuns Kompetisie 2021
Inskrywings word ingewag vir vanjaar se Thabazimbi ATKV KunsteGrot Kunste Skryfkuns Kompetisie. Moenie dat die Covid inperking ook jou skryfvermoë inperk nie. Kry jou inskrywings agtermekaar – Gryp jou pen of trek jou rekenaar nader en pen jou laaste inspirasies neer voordat dit te laat is. Inskrywings moet Rita voor 3...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/12/atkv-kunstegrot-kunste-skryfkuns-kompetisie-2021/
2021-08-12 06:50:08
Nuwe voorgestelde belasting-las om welsynstaat te finansier
Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, het die Groenskrif op die hervorming van omvattende maatskaplike sekerheid en aftrede bekendgestel. Hierin word die beoogde verhoogde belastingskale om die Basiese Inkomste Toelaag (BIG: Basic Income Grant) asook die verpligte bydraes tot die staatsbeheerde pens...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/20/nuwe-voorgestelde-belasting-las-om-welsynstaat-te-finansier/
2021-08-20 03:05:46
Naweek-Kommentaar: Jongmense meer ondersoekend as gereken
Min besighede en lesers besef die waarde van die statistieke wat uit sosiale media plasings verkry kan word. Statistiek wat die afgelope tyd op Kwêvoël se Facebook bladsy beskikbaar is toon dat die jonger mense, ouderdomme 18 tot 34, baie meer ondersoekend die internet en Facebookplasings bestudeer as wat die ouer gard...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/29/naweek-kommentaar-jongmense-meer-ondersoekend-as-gereken/
2021-08-29 16:19:02
Ou inwoner verloor stryd teen kanker
’n Ou inwoner van Thabazimbi wat sedert 1985 sy merk deeglik op die dorp en omgewing gemaak het toe hy en sy gesin hulle hier kom vestig het, Piet Strydom, is Maandagoggend 02:00 oorlede nadat hy sy jare lange stryd teen verskeie kankers verloor het. Piet is Saterdag 7 Augustus in Mediclinic Hopitaal in Thabazimbi opge...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/12/ou-inwoner-verloor-stryd-teen-kanker/
2021-08-12 17:05:27
AfriForum-noordstreekbuurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 30 Julie 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums, gemeens...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/04/afriforum-noordstreekbuurtwagte-neem-deel-aan-nasionale-patrollie/
2021-08-04 10:51:44
Renosterstropery neem toe in Suid-Afrika
Die verslapping van die inperking-bepalings het bygedra tot die toename in renoster-stropings met ongeveer 249 wat gedurende die eerste ses maande van die jaar doodgemaak is vir hul horings, het die minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye, Barbara Creecy, gesê toe sy veldwagters Saterdag tydens die Nasionale Veld...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/01/renosterstropery-neem-toe-in-suid-afrika/
2021-08-01 09:29:04
Kabinetskommeling: President tas mis
Dr Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, sê in ‘n mediaverklaring dat President Cyril Ramaphosa ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan het om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika. Die mediaverklaring volg op die kabinetskuiwe wat pre...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/06/vf-plus-kabinetskommeling-president-tas-mis/
2021-08-06 01:32:16
Pfizer Covid-19 Inentings by Medhof Apteek vir almal ouer as 35
Het jy, jou werkers, familie en vriende reeds hul Covid-19 inentings ontvang? Indien nog nie, by Medhof Apteek in Thabazimbi is almal ouer as 35 welkom. Bring net jou ID boekie/kaart of paspoort saam. Privaat- sowel as Mediesefonds-kliënte welkom. Indien jy wel geregistreer het en wag vir ’n boodskap om vir jou te laat...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/17/pfizer-covid-19-inentings-by-medhof-apteek-vir-almal-ouers-as-35/
2021-08-17 06:50:17
Moenie Aknee afskeep nie - Medhof het raad
Aknee is ’n algemene velprobleem met verskeie onderliggende oorsake en moet onmiddellik met jou dokter opgeneem word indien inflammasie bespeur word. Aknee is die mees algemene veltoestand wat sowat 85 persent van alle jong mense op een of ander stadium affekteer. Waarna ons meer in die algemene taal as vrypuisies verw...
https://www.kwevoel.co.za/2021/08/12/moenie-aknee-afskeep-nie-medhof-het-raad/
2021-08-12 17:18:43
’n Storie vir ‘oogdou’
’n Storie vir ‘oogdou’ Verhaal neem lesers op oeroue spore van die Omaheke Die Spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha wat in die Omahekestreet in die omgewing van Epukiro afspeel, is pas deur Flyleaf Publishing vrygestel. Beskryf as “meesleurend en komies, ’n storie vir die ‘oogdou’ - Eben Venter) en as “’n kragto...
https://www.we.com.na/news/n-storie-vir-oogdou2021-08-30/
2021-08-30 00:00:00
In die skadu’s van engele Sondag op die kassie
In die skadu’s van engele is ’n dankbaarheidsreis saam met die Suid-Afrikaanse sanger AndréSchwartz waar liefde die voortou neem, genade die roetewyser is en die vlerke van engele die skaduverskaf.Hierdie reis van liefde en teruggee het sy oorsprong gehad om ’n braaivleisvuur waar ’n vriend vanAndré genoem het dit is t...
https://www.we.com.na/news/in-die-skadus-van-engele-sondag-op-die-kassie-2021-08-19/
2021-08-19 00:00:00
Mededingende waardes maak natuurbewaring kompleks
Mededingende waardes maak natuurbewaring kompleks Bewaringsmetodes deurspek met politieke probleme Natuurbewaring kan op sy beste uitdagend wees en wanneer jy nog mededingende menslike waardes byvoeg, word die beskerming van veral bedreigde spesies nog meer ingewikkeld. Foto's Pixabay Ons waardes bepaal hoe ons met bed...
https://www.we.com.na/news/mededingende-waardes-maak-natuurbewaring-kompleks2021-08-23/
2021-08-23 00:00:00
Elnatan wen Idioomstryd
Elnatan wen Idioomstryd Tweelingsusters Anri en Elsa Visser van die Privaatskool Elnatan het hul titel behou as Idioomstrydwenners. Tweelingsusters Anri en Elsa Visser van die Privaatskool Elnatan het hul titel behou as Idioomstrydwenners. Die kompetisie word deur Bank Windhoek geborg en deur die Afrikaanse Taal en Kul...
https://www.we.com.na/news/elnatan-wen-idioomstryd2021-08-12/
2021-08-12 00:00:00
’n Eerlike bakkie
’n Eerlike bakkie Isuzu D-Max 300 X-Rider Dubbelkajuit 4x2 Outomaties Met die 1,2 ton gewig van die sleepwa en later nog 2 ton plus se lewendehawe gelaai, was die X-Rider tot die uiterste beproef. Isuzu se pragtige bloedrooi X-Rider 300 dubbelkajuit 4x2 outomaties. Isuzu Suid-Afrika sal die lankverwagte nuwe Isuzu in 2...
https://www.we.com.na/news/n-eerlike-bakkie2021-08-24/
2021-08-24 00:00:00
Segura spog met nuwe winkel
Windhoek • [email protected] Segura Emporium het begin as ’n aanlynwinkel, maar spog nou met ’n splinternuwe instap winkel inKlein Windhoek.Volgens eienaar Marilie van Schalkwyk, wil sy ’n veilige plek skep waar kliënte kan eksperimenteermet uitrustings. “Jou klere vertel baie van jou persoonlikheid en jy moet gemaklik...
https://www.we.com.na/news/segura-spog-met-nuwe-winkel2021-08-02/
2021-08-02 00:00:00
Politt wint en pakt leiding - Eurosport
Ronde van Duitsland Deutschland Tour | Kristoff is Bauhaus in heftige finale op de streep te snel af
https://www.eurosport.nl/wielrennen/ronde-van-duitsland/2021/ronde-van-duitsland-polit-wint-en-pakt-leiding_sto8509147/story.shtml
2021-08-28 15:42:39
“Het is onze verdomde plicht om Afghanen die ons geholpen he...
https://www.hbvl.be/cnt/dmf20210818_96844775
2021-08-19 06:00:00
Mieliekopsimptome met buiteregistrasie: Laat aanwending van glifosaat
This post is also available in: English deur Philip Fourie, Pioneer Landboukundige Voor die gebruik van glifosaat as ‘n na-opkoms onkruidbeheermeganisme in mielieverbouing en later, sojas, katoen en kanola, was die Suid-Afrikaanse produsent uitsluitlik afhanklik van slegs vooropkoms-onkruiddoders soos atrasien en grasd...
https://www.proagri.co.za/mieliekopsimptome-met-buiteregistrasie-laat-aanwending-van-glifosaat/
2021-09-04 00:00:00
Voorkom en beheer veldbrande Deel 4 - Brandbestryding
This post is also available in: English Min dinge laat jou so magteloos as om te moet staan en kyk hoe brand weiding en eiendom verwoes sonder dat jy die nodige middele het om dit te beheer nie. Hoofstuk 5 van die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande, 101 van 1998, handel oor brandbestryding. Dit omvat die gereedheid en...
https://www.proagri.co.za/voorkom-en-beheer-veldbrande-deel-4-brandbestryding/
2021-09-21 15:29:31
Beveilig jou plaas met Sensor Sekuriteit
This post is also available in: English Die beveiliging van jou huis, erf en plaas is vandag van uiterse belang, daarom is daar betroubare maatskappye soos Sensor om vir ons die regte veiligheidstoerusting te bied. Hulle is ‘n nasionale invoerder en verspreider van elektroniese veiligheids- en sekuriteitstoerusting in ...
https://www.proagri.co.za/beveilig-jou-plaas-met-sensor-security/
2021-09-01 13:36:00
Sentrale vuurwapenregister gee burgery skuld vir swak prestasie
This post is also available in: English Die Sentrale Vuurwapenregister (SVR) wat verantwoordelik is om vuurwapenlisensie-aansoeke te prosesseer en lisensies uit te reik, blameer nou vuurwapeneienaars vir die reuse agterstand in dié proses. Volgens brig. L J Mabule is dit die verantwoordelikheid van vuurwapenlisensie-aa...
https://www.proagri.co.za/sentrale-vuurwapenregister-gee-burgery-skuld-vir-swak-prestasie/
2021-09-13 16:11:34
Weerstand teen korrupsie, swak dienslewering en onteiening is nodig
This post is also available in: English “Bied weerstand teen korrupsie, swak dienslewering en dreigende onteiening van bates deur beheer te neem van jou onmiddellike omgewing en omstandighede”. Dit was die boodskap van Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, aan landbouers tydens die organisasie se virtuele ko...
https://www.proagri.co.za/weerstand-teen-korrupsie-swak-dienslewering-en-onteiening-is-nodig/
2021-09-23 09:50:25
Voet in die hoek met die nuwe Nissan Navara LE
This post is also available in: English Gerieflik, genotvol, prettig, kragtig en soveel meer. Nissan spog met ‘n splinternuwe trekpleister en ProAgri het die voorreg gehad om die nuwe Nissan Navara LE outomatiese 2.5-diesel dubbelkajuitbakkie se prestasie op die pad uit te toets. Dubbelkajuit bakkies is besonder prakti...
https://www.proagri.co.za/voet-in-die-hoek-met-die-nuwe-nissan-navara-le/
2021-09-09 11:06:22
John Deere bied gemoedsrus en ‘n belegging vir die toekoms
This post is also available in: English deur Hentie Breedt, bemarking- en kommunikasiebestuurder, John Deere In uitdagende sowel as voorspoedige ekonomiese tye is dit belangrik om die regte besluite vir die toekoms te neem. Om ՚n suksesvolle volhoubare boerdery in Suid-Afrika te verseker, te midde van verskeie uitdagin...
https://www.proagri.co.za/john-deere-bied-gemoedsrus-en-n-belegging-vir-die-toekoms/
2021-09-03 14:25:20
Jou diere sal jou bedank: Rumax-voermengers gee bobaas-produksie
This post is also available in: English Gesonde en gebalanseerde rantsoene vir vee is die sleutel tot prestasie en wins vir ՚n veeboer. As uitstaande veeproduksie jou doelwit is, moet jou veevoer tot ‘n eenvormige produk gekerf en gemeng word. Dit maak nie saak hoe moeilik kerfbaar of mengbaar die voer is nie, Rumax se...
https://www.proagri.co.za/jou-diere-sal-jou-bedank-rumax-voermengers-gee-bobaas-produksie/
2021-09-21 15:46:42
Voorkom en beheer veldbrande - Deel 3: Brandstroke
This post is also available in: English Ordentlike brandstroke kan as beskerming dien om die boer uit diep moeilikheid te hou. Hoofstuk 4 van die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande, 101 van 1998, bepaal dat elke eienaar op wie se grond ՚n veldbrand kan ontstaan of van wie se grond dit kan versprei, ՚n brandstrook moet...
https://www.proagri.co.za/voorkom-en-beheer-veldbrande-deel-3-brandstroke/
2021-09-06 13:55:13
Magnum™ AFS Connect™: Volgende vlak data-monitering en -bestuur met nuwe kajuitgemak
This post is also available in: English Case IH het die sewende generasie van sy vlagskip konvensionele trekker bekend gestel; die nuwe Magnum™ AFS Connect™. Die bekendstelling kom drie dekades nadat die eerste Magnum-trekker aan die wêreld se boere onthul is, met meer as 150 000 Magnum-trekkers wat sedertdien op plase...
https://www.proagri.co.za/magnum-afs-connect-volgende-vlak-data-monitering-en-bestuur-met-nuwe-kajuitgemak/
2021-09-07 16:03:55
Slaapapnee - dit is slegter as wat jy dink
This post is also available in: English deur Dr. Ben van Tonder Is jy een van die mense wat aan slaapapnee ly sonder om daarvan te weet? Dr. Ben van Tonder gee meer inligting en raad oor dié kondisie. Snork jy hard? Voel jy dikwels deur die dag moeg? Het ander persone al opgemerk dat jy ophou asemhaal of na jou asem sn...
https://www.proagri.co.za/slaapapnee-dit-is-slegter-as-wat-jy-dink/
2021-09-27 14:46:00
Tyd dat die ANC onteiening sonder vergoeding agterlaat
This post is also available in: English Onteiening sonder vergoeding is ’n konsep wat aan ’n vervloë era van koue oorlog en kommunisme behoort en die ANC moet daarvan afsien sodat Suid-Afrika op die herstelpad kan kom. Die regering se beheptheid met dié konsep is die oorsaak van massiewe disinvestering, die gebrek aan ...
https://www.proagri.co.za/tyd-dat-die-anc-onteiening-sonder-vergoeding-agterlaat/
2021-07-08 00:00:00
Die Wynboer en OK vat hande om familiewynboere se wyne te verkoop
This post is also available in: English Kleiner en mediumgrootte wynboere sukkel steeds om die vernietigende gevolge van die verbod op wynverkope onder COVID-19-regulasies te oorkom, al het pres. Cyril Ramaphosa op 13 September 2021 aangekondig dat Suid-Afrika na Vlak 2 van die inperking kan skuif. Wynboere verwelkom d...
https://www.proagri.co.za/die-wynboer-en-ok-vat-hande-om-familiewynboere-se-wyne-te-verkoop/
2021-09-20 13:37:58
Familieboerderye kraai koning in TLU SA Jongboer van die Jaar 2021
This post is also available in: English Die reus van ‘n jong boer Dawie Brits was so opgewonde soos ‘n skoolseun wanneer die skool sluit, toe hy hoor dat hy TLU SA se Jongboer van die Jaar 2021 is. Dié kompetisie is vanjaar aangebied in samewerking met Manitou, Santam Landbou, Introlab, CMH Ford Hatfield en C-Track. Da...
https://www.proagri.co.za/familieboerderye-kraai-koning-in-tlu-sa-jongboer-van-die-jaar-2021/
2021-09-07 13:43:14
BBP stewiger in die tweede kwartaal - Landbou herstel danksy seisoenale faktore
This post is also available in: English Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het Dinsdag, 7 September 2021, die BBP-syfers vir die tweede kwartaal van 2021 bekendgemaak. Hiervolgens het die ekonomie met 1,2% op ’n kwartaallikse basis versnel ná ’n toename van 1,0% in die eerste kwartaal van 2021. Ses bedrywe het positiew...
https://www.proagri.co.za/bbp-stewiger-in-die-tweede-kwartaal-landbou-herstel-danksy-seisoenale-faktore/
2021-09-08 20:36:09
Massey Ferguson maak suikerrietboerdery 'n soet sukses
This post is also available in: English Goeie plaaslike ondersteuning van Farm Maintenance Services (FMS), ՚n KwaZulu-Natal handelaar vir Massey Ferguson-trekkers in Pietermaritzburg, was die hoofrede waarom Heinrich Harris van Vriendchap Boerdery na Massey Ferguson oorgeskakel het. “Toe ons besluit het om ons masjiner...
https://www.proagri.co.za/massey-ferguson-maak-suikerrietboerdery-n-soet-sukses/
2021-09-04 11:29:45
TLU SA laat landbou leef met oplossings en toekennings tydens Kongres
This post is also available in: English TLU SA het landbou vandag behoorlik laat leef met goeie nuus en oplossings vir die kommersiële boere van Suid-Afrika. Een van die aankondigings wat lede laat juig het, is ‘n nuwe ooreenkoms met Verco Energy wat goedkoper diesel aan TLU SA-lede sal verskaf. Lede in groot dele van ...
https://www.proagri.co.za/tlu-sa-laat-landbou-leef-met-oplossings-en-toekennings-tydens-kongres/
2021-09-01 14:29:46
Land Cruiser 300: Die “Groot meneer” van Afrika
This post is also available in: English Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die laaste nuwe Land Cruiser het in 2014 op plaaslike bodem gebuig. Geen wonder die nuwe 300 was met soveel verwagting begroet nie toe dit middel September aan plaaslike motormedia in die mooiste Kaap bekend gestel is nie. Veral omdat die nu...
https://www.proagri.co.za/land-cruiser-300-die-groot-meneer-van-afrika/
2021-09-20 14:24:15
Goeie nuus vir veeboere: Boer vooruit met Yara se Bolifor-magnesiumfosfaat (MGP+)
This post is also available in: English Elke suksesvolle veeboer weet dat Suid-Afrika se weidings arm aan fosfaat is. Daarom gee hulle hulle diere somer en winter fosfaataanvullings om optimale produksie en reproduksie te verseker. Maar daar is meer: Navorsing en ondervinding het getoon dat produksie en reproduksie nog...
https://www.proagri.co.za/goeie-nuus-vir-veeboere-boer-vooruit-met-yara-se-bolifor-magnesiumfosfaat-mgp/
2021-09-03 16:54:17
Die nuwe Steiger AFS Connect™-reeks: Krag ontmoet tegnologie
This post is also available in: English Case IH het sy Steiger- en Quadtrac AFS Connect ™-trekkers in Suider-Afrika bekendgestel met nuwe modelle wat nou beskikbaar is om te bestel. Die reeks sluit 12 modelle in met enjinkrag wat wissel van 400 (298 kW) tot 600 (447 kW) perdekrag. Die Steiger AFS Connect™ met wiele sal...
https://www.proagri.co.za/die-nuwe-steiger-afs-connect-reeks-krag-ontmoet-tegnologie/
2021-09-07 16:18:16
Veediefstal: Ekonomiese sabotasie van die landbousektor
This post is also available in: English Die tekortkominge wat tans by Veediefstal Eenhede (VDE) in die Suid-Afrikaanse Polisie Diens (SAPD) deur boerderygemeenskappe in die Vrystaat bespeur word, is bydraend tot wat bykans as ekonomiese sabotasie van die landbousektor beskou kan word. Dit is die mening van Vrystaat Lan...
https://www.proagri.co.za/veediefstal-ekonomiese-sabotasie-van-die-landbousektor/
2021-09-27 18:29:10
Tuli Kudde van die Jaar
This post is also available in: English By die jaarlikse dinee van die Tuli Beestelersgenootskap wat gehou is op 2 September 2021 was Ben Raath, Donkerhoek Tuli Stoet, Britstown, die wenner van die Stefan van Wyk wisseltrofee vir die Tuli Kudde van die Jaar. Ben was ook die wenner in 2019. Stefan van Wyk was wyd bekend...
https://www.proagri.co.za/tuli-kudde-van-die-jaar/
2021-09-10 14:06:14
Kan logistieke krisis in SA sitrusbedryf se groei pypkan?
This post is also available in: English Deur John Hudson, Nasionale Hoof van Landbou by Nedbank ‘n Minder bekende, positiewe feit in ‘n land wat geneig is om op die negatiewe te fokus, is dat Suid-Afrika die tweede grootste sitrusuitvoerder ter wêreld is, naas Spanje. Ons is die grootste in die suidelike halfrond en di...
https://www.proagri.co.za/kan-logistieke-krisis-in-sa-sitrusbedryf-se-groei-pypkan/
2021-09-15 13:54:48
ProAgri 259
This post is also available in: English Een van die dae gaan die woord “daggaboer” nie meer net verwys na ՚n padstal in die Oos-Kaap nie. Dit is nou as die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling sy sin kry om die cannabismeesterplan deur te voer. Volgens die plan kan die bedryf R28-miljard w...
https://www.proagri.co.za/proagri-259/
2021-09-06 12:57:37
Verwoestende veldbrande groot bekommernis vir landbou
This post is also available in: English Die veldbrande in Julie, Augustus en September vanjaar het groot verwoesting in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes gesaai. Na beraming het meer as ’n 270 000 hektaar die naweek in die Noord-Kaap afgebrand. In die Vrystaat is meer as 52 plase verwoes. Een van die boere het 90% v...
https://www.proagri.co.za/verwoestende-veldbrande-groot-bekommernis-vir-landbou/
2021-09-07 13:54:52
Herkonsolideer jou grond: LEMKEN verseker 'n ferm saadbed
This post is also available in: English Vinnige en eenvormige ontkieming verseker ՚n hoë opbrengs en optimale gebruik van hulpbronne. Dit is derhalwe belangrik om grond- en klimaatseienskappe, sowel as bewerkingspraktyke, deurlopend in ag te neem. LEMKEN se veelsydige werktuie en die LEMKEN-manier van grondvoorbereidin...
https://www.proagri.co.za/herkonsolideer-jou-grond-lemken-verseker-n-ferm-saadbed/
2021-09-06 13:38:35
Summer Sale Produksieveiling ‘n reuse sukses
This post is also available in: English Die Summer Sale Produksieveiling, wat vir die eerste keer deur Karoo-Ochse Lewendehawe, Vryburg aangebied is op Donderdag, 9 September 2021 te Be Human Middelwater Farm, Brandfordt, was ’n reuse sukses. Pryse op die veiling behaal, weerspieël die uitstekende gehalte diere wat aan...
https://www.proagri.co.za/summer-sale-produksieveiling-n-reuse-sukses/
2021-09-13 07:53:46
Wararkii ugu dambeeyey doorashada Aqalka Sare ee ka socota Hirshabeelle
https://www.voasomali.com/a/6227855.html
2021-09-15 00:00:00
Sneltsjinst tusken Flylân en Harns tydlik út de feart
https://www.omropfryslan.nl/nijs/1087000-sneltsjinst-tusken-flylan-en-harns-tydlik-ut-de-feart
2021-09-05 20:08:15
De toan fan Jan de Groot: "Ferkeershufters"
Niet at je 'n klain foutsy make fansels, maar al at je asoasjaal rijgedrag fertoane. Rije as 'n gek befoorbeeld of nergens 't gefaar in sien en 't allerslimste: ândere bestuurders in gefaar bringe. Kyk, en dàn binne je 'n ferkeershufter. Der komt 't soa'n bitsy op del. Ik waar benijd at dut woord aigenlik wel bestaat e...
https://www.omropfryslan.nl/nijs/1096417-de-toan-fan-jan-de-groot-ferkeershufters
2021-09-28 09:25:02
Twee Teater-werkswinkels by KunsteGrot
Lizz Meiring se vertoning by die KunsteGrot op Vrydag 17 September (sien vorige plasing) word die volgende dag opgevolg met twee Teater-werkswinkels op Saterdag 18 September. Lizz Meiring skop self Saterdagoggend om 09:00 af met die aanbieding van “Voor die Skerm”, ’n interaktiewe werkswinkel uiters geskik vir opkomend...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/02/twee-teater-werkswinkels-by-kunstegrot/
2021-09-02 08:01:49
Koffer vol energie land op KunsteGrot verhoog
Dit was kompleet asof ’n koffer vol energie op die KunsteGrot se verhoog beland het toe Lizz Meiring weer vir nuwe lewe gesorg het nadat haar vertoning verskeie kere uitgestel moes word weens vlaag op vlaag van Covid-19 golwe wat oor die land gespoel het. Teatergangers het uiteindelik op Vrydag 17 September geleentheid...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/27/koffer-vol-energie-land-op-kunstegrot-verhoog/
2021-09-27 08:29:17
Vermaaklikheidsvure brand hoog by Plaasjapie Restaurant
Met Jay se optrede by Plaasjapie Restaurant nog vars in die geheue, is dit al weer tyd vir die volgende kunstenaar om gaste te vermaak. Vrydagaand 10 September gaan die sanger Tertius Swanepoel sorg vir ’n aand van uitstekende vermaak as hy met sy kitaar die verhoog oorneem. Tertius is nie heeltemal onbekend in die Tha...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/09/vermaaklikheidsvure-brand-hoog-by-plaasjapie-restaurant/
2021-09-09 06:39:11
Jay gewilde keuse by Plaasjapie
Jay se vertoning Vrydagaand by Plaasjapie op Thabazimbi het gewys dat sy ondersteuners hom mis, beslis net soveel as wat ons plaaslike kunstenaars dit mis om lewendig voor gehore op te tree. Na meer as twee dekade agter die mikrofoon waar Jay mense vermaak, is hy steeds baie gewild onder oud en jonk. Die ouer garde wat...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/08/jay-gewilde-keuse-by-plaasjapie/
2021-09-08 10:58:03
Blou Golf tref Thabazimbi
’n Blougolf het die dorp Dinsdag 21 September getref toe die DA-raadslede en kandidate in die komende munisipale verkiesing hul plakkate in die dorp aangebring het. Verskeie ondersteuners in blou hemde geklee het langs die paaie die DA se sigbaarheid vergroot terwyl motoriste hul steun duidelik getoon het met toeters w...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/28/blou-golf-tref-thabazimbi/
2021-09-28 13:28:55
Braaidag met Adam Tas by Plaasjapie
Braaidag, 24 September, by Die Plaasjapie restaurant en kroeg op Thabazimbi is op ’n hoë noot afgesluit met die gewilde Adam Tas op die verhoog. Adam Tas het weereens gewys hoe hy die mense vas kan vang met die groot verskeidenheid van Afrikaanse juweeltjies en ander wat hy kort-kort na vore gebring het. Die middag en ...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/28/braaidag-met-adam-tas-by-plaasjapie/
2021-09-28 07:58:31
Burgemeester waarsku teen onreëlmatige aanwending van toerusting
Die Burgemeester van die Thabazimbi Munisipaliteit, raadslid John Fischer, het tydens die oorhandiging van die toerusting wat deur PPC aan die munisipaliteit geskenk is om die dorp se vullis te verwerk en te beheer, munisipale werkers gemaan om toerusting slegs aan te wend waarvoor dit bestem is om aangewend te word. D...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/24/burgemeester-waarsku-teen-onreelmatige-aanwending-van-toerusting/
2021-09-24 04:35:17
Plaasjapie: Adam Tas deel Braaidag met Tertius
Groot kuier lê voor die deur met Adam Tas en Tertius wat vir die vermaak gaan sorg tydens Braaidag-vieringe op Vrydag 24 September by Die Plaasjapie Restaurant op Thabazimbi. Toevallig val die Nasionale Braaidag jaarliks saam op dieselfde dag as die sogenaamde erfenisdag en is dus ’n amptelike vakansiedag. Braaivleisvu...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/16/plaasjapie-adam-tas-deel-braaidag-met-tertius/
2021-09-16 13:10:13
Las van Hooikoors? - Medhof kan help
Loopneus, oë wat jeuk en nies sonder ophou, alles maar deel van die hooikoors-seisoen. Nou, veral met die Covid-19 wat steeds met sy slagting onder ouer mense en mense wat aan kroniese siektesimptome en verswakte weerstand ly, is dit veral belangrik dat ’n hooikoorsaanval nie jou immuniteit verder verswak nie. Kom gese...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/13/las-van-hooikoors-medhof-kan-help/
2021-09-13 09:49:31
Bekende inwoner sterf in padongeluk
Een van die Thabazimbi distrik se bekendste vroulike Professionele Jagters (PH), Jenny van Vuuren (59), het Vrydagmiddag 17 September gesterf nadat die bakkie waarin sy gereis het verskeie kere gerol het. Jennie wat alleen in die voertuig was, het tydens die ongeluk uit die voertuig geval en het ernstige noodlottige be...
https://www.kwevoel.co.za/2021/09/22/bekende-inwoner-sterf-in-padongeluk/
2021-09-22 13:03:31
Member Profile: Sonjalaine - DatingBuzz Malawi
https://www.mw/member-profile-sonjalaine-datingbuzz-malawi/
x;api
https://newpost.gr/tag/x;api
Skou skop dié naweek af
Windhoek • [email protected] Terwyl Windhoekers verlede jaar nie die jaarlikse nywerheids- en landbouskou vroeg in Oktober kon bywoon nie – net ’n twee dae lange miniskou aan die einde van Oktober – vind die Windhoek Skou weer vanaf 24 September tot 1 Oktober plaas.Die Windhoek Skouvereniging het vanjaar met die 061 Fe...
https://www.we.com.na/news/skou-skop-di-naweek-af2021-09-23/
2021-09-23 00:00:00
Nuwe enkelsnit vir Corné Pretorius
Nuwe enkelsnit vir Corné Pretorius Die nuwe Afrikaanse kunstenaar Corné Pretorius het die afgelope jaar groot sukses behaal met sy debuut-liedjies “Vuur en Vlam”, “Vergewe My”, “Halfvol” en “Biertjies.” Die liedjie “Halfvol” het, volgens RadioMonitor.com, tans ’n 60 miljoen luisteraar-telling en die videos van dié lied...
https://www.we.com.na/news/nuwe-enkelsnit-vir-corn-pretorius2021-08-31/
2021-08-31 00:00:00
Windhoek Express
Windhoek • [email protected] Ndatulumukwa Haikali het ’n passie vir landbou en die bemagtiging van jongmense in die landbousektor.Die jong boer het sy loopbaan in die landbou in 2019 begin en binne ’n jaar het hy die organisasie Youth in Agriculture gestig.“Ek het die organisasie op die been gebring omdat wanneer baie ...
https://www.we.com.na/news/voed-n-nasie2021-09-21/
2021-09-21 00:00:00
Keeniyaan biyya Afrikaa jalqabaa hoggansa WHO marsaa lammaffaaf Teedroos Adaanom deeggarte taate
https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-58690725
2021-09-25 00:00:00
Irrigation Unlimited: Ocmis is die leier met wateraangedrewe besproeiing
This post is also available in: English Sinvolle watergebruik was nog nooit so belangrik soos nou nie. Die droogte wat die afgelope paar jaar landwyd sy merk gelaat het, het baie boere opnuut laat besef hoe belangrik dit is om water doeltreff end te gebruik. Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite gee boere al die vo...
https://www.proagri.co.za/irrigation-unlimited-ocmis-is-die-leier-met-wateraangedrewe-besproeiing-2/
2021-10-27 17:07:07