title stringlengths 0 200 | maintext stringlengths 0 24.9k | url stringlengths 21 190 | date_publish stringlengths 0 19 |
|---|---|---|---|
Stroperverkope het in 2020 met 25% gestyg | This post is also available in: English
Trekkerverkope van 432 eenhede in Desember is aansienlik (24%) meer as die 349 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die volle kalenderjaar is trekkerverkope byna 9% meer as verkope in die 2019-kalenderjaar.
In Desember is drie stropers verkoop, dieselfde as in die vorige ... | https://www.proagri.co.za/stroperverkope-het-in-2020-met-25-gestyg/ | 2021-01-14 15:54:54 |
Vrystaat-vloede: Padinfrastruktuur verkrummel | This post is also available in: English
Vrystaat Landbou (VL) het gewaarsku dat die Vrystaatse provinsie se padinfrastruktuur in ‘n ernstige toestand is. VL het ‘n dringende brief aan die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer gerig en gevra dat dringende stappe gedoen word om paaie vir kritieke toegang t... | https://www.proagri.co.za/vrystaat-vloede-padinfrastruktuur-verkrummel/ | 2021-01-15 10:50:54 |
Nog reën vir Februarie en Maart verwag | This post is also available in: English
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS), Santam Landbou
Die huidige La Nina-verskynsel het nou volwassenheid bereik maar sal by La Nina vlakke bly tot April 2021.
Langer termynvooruitsigte vir die Somerreënvalgebied is nog posi... | https://www.proagri.co.za/nog-reen-vir-februarie-en-maart-verwag/ | 2021-01-25 06:16:36 |
Belowender bakkie-oes vir SA in 2021 | This post is also available in: English
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive
Met Covid 19 en sy variante moes omtrent die hele wêreld briek aandraai met bedrywighede. Ook die wêreldwye motorbedryf voel die tentakels van die pes aan omtrent elke front.
Suid-Afrika is redelik bakkie-mal en is na alle waarskynlikheid di... | https://www.proagri.co.za/belowender-bakkie-oes-vir-sa-in-2021/ | 2021-01-18 12:25:25 |
Verbod op wynverkope: Stop die onsinnigheid | This post is also available in: English
Veel meer as die frustrasie in die markplek van wynliefhebbers wat sukkel om ’n bottel wyn in die hande te kry of van gaste wat die Boland droëbek besoek omdat wynproe by ’n duur kelderrestaurant ook verbied is, ly boere, werkers en dorpe onder ’n drakoniese maatreël wat die verk... | https://www.proagri.co.za/verbod-op-wynverkope-stop-die-onsinnigheid/ | 2021-01-22 17:02:27 |
2020 Honda WR-V | This post is also available in: English
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive
Honda het sy pragtige WR-V laat laasjaar in Suid-Afrika bekendgestel met twee modelle, naamlik die intreevlak Comfort en ‘n luukser Elegance weergawe. Slegs een enjin, naamlik ‘n 1.2 liter petrol is beskikbaar.
In weerwil van die handige 177... | https://www.proagri.co.za/2020-honda-wr-v/ | 2021-01-24 17:14:15 |
Strukturele veranderinge versterk Case IH se Suid-Afrikaanse handelaarsnetwerk | This post is also available in: English
CNH Industrial het sy plaaslike teenwoordigheid versterk met die verkryging van vier besighede van Capital Equipment Group (CEG), wat die Case IH-verspreider Northmec insluit.
Die verworwe afdelings sal deel vorm van ‘n regsonderneming van CNH Industrial wat in Suid-Afrika gevest... | https://www.proagri.co.za/strukturele-veranderinge-versterk-case-ih-se-suid-afrikaanse-handelaarsnetwerk/ | 2021-01-12 16:06:11 |
Met medelye: prof. Mohammad Karaan | This post is also available in: English
Dit is met groot skok en leedwese dat Saai van prof. Mohammad Karaan se afsterwe verneem. Prof. Karaan het baanbrekerswerk op akademiese, politieke en ekonomiese terreine in die landboubedryf verrig.
Hy was die stem van redelikheid in ’n spanningsvolle era waarin daar oor die hoe... | https://www.proagri.co.za/met-medelye-prof-mohammad-karaan/ | 2021-01-13 17:14:20 |
Lewenslank toegewying aan PJ Olivier | Met ‘n 64-jaar-oud verwantskap met PJ Olivier, loop die skool diep in Reinet Crous se bloed. Crous tree af na ‘n 30 jaar as onderwyseres.
Crous begin in 1967 haar skoolloopbaan as Sub A-dogter by PJ Olivier. Sy voltooi haar matriek ook by PJ Olivier in 1978 en sal onthou word as ‘n kranige atleet.
In 1989 sluit sy weer... | https://www.grocotts.co.za/2021/01/29/lewenslank-toegewying-aan-pj-olivier/ | 2021-01-29 15:51:09 |
UEFA anketinde Merih Demiral, Matthijs de Ligt'a fak attı | https://t24.com.tr/haber/uefa-anketinde-merih-demiral-matthijs-de-ligt-a-fak-atti,919819 | 2020-12-16 00:00:00 | |
Slangbyt: Elné wag op veloorplantings | Elné Erasmus (21) van Thabazimbi wat op Maandag 11 Januarie in haar ouerhuis op ’n plaas net buite Thabazimbi deur ’n Mosambiek spoegkobra gebyt is, het Vrydag 22 Januarie ’n tweede operasie in die Steve Biko Akademiese Hospitaal ondergaan om dooie weefsel, wat deur die slanggif aangetas is, verder te verwyder.
Tydens ... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/29/slangbyt-elne-wag-op-veloorplantings/ | 2021-01-28 23:42:20 |
Operasie aan hand en arm | Elné Erasmus (21) van Thabazimbi wat op Maandag 11 Januarie in haar ouerhuis op ’n plaas net buite Thabazimbi deur ’n Mosambiek spoegkobra gebyt is, is verlede week in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem waar ’n operasie op haar erg beseerde regterhand 11 uur Dinsdagaand, 19 Januarie, uitgevoer is.... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/21/slangbyt-volgende-stap-operasie-aan-hand-en-arm/ | 2021-01-21 02:58:50 |
Siekte eis een van Thabazimbi se kranige boorlinge | Riaan Vorster (60), ’n kranige boorling van Thabazimbi wat hom in die regte bekwaam het en op Thabazimbi as sakeman sy plek in besigheid volgestaan het, is Sondag 13 Desember 2020 oorlede nadat hy vanaf Oktober verlede jaar bedlêend was.
Riaan is in Desember 2009 met ’n breingewas gediagnoseer. Die gewas is tydens ’n o... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/14/siekte-eis-een-van-thabazimbi-se-kranige-boorlinge/ | 2021-01-14 02:06:59 |
Kommentaar: Geveg om Covid-19 entstof | President Cyril Ramaphosa het tydens die virtuele Wêreld Ekonomies Forum, wat op 35 Januarie afgeskop het, in sy toespraak verwys na sogenaamde ‘entstof nasionalisme’.
Hiermee het hy ryk lande daarvan beskuldig dat hulle groot hoeveelhede entstof, soms vier maal meer as wat hulle vir hulle totale bevolking benodig, by ... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/28/kommentaar-geveg-om-covid-19-entstof-ramaphosa-blameer-ryk-lande/ | 2021-01-28 09:37:24 |
Finansiële hulp dringend nodig na Spoegkobra-byt | Die opwinding van ’n gesin van Thabazimbi oor ’n tydelike werk vir hul dogter in die stad, het Maandag 11 Januarie oorgeslaan in skok toe sy deur ’n slang gebyt is terwyl sy en haar ma omstreeks 3 uur die middag besig was om haar klere uit te sorteer wat sy saam met haar wou neem.
Vroeër die dag het ’n vriendin van Joh... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/14/finansiele-hulp-dringend-nodig-na-spoegkobra-pik/ | 2021-01-14 04:16:53 |
Ivermectin -Beheerraad skep weg vir navorsing | Die hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte Beheerraad (SAHPRA), Boitumelo Semete-Makokotlela, het aangekondig dat die weg geskep is vir ’n toegang-program vir die beheerde gebruik van ivermectin vir pasiënte wat aan Covid-19 lei.
Sy het gesê dat baie spesifieke riglyne vir hierdie program ... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/28/ivermectin-beheerraad-skep-weg-vir-navorsing/ | 2021-01-28 07:29:23 |
Besige Desember vir AfriForum se Noordstreek-Beheerkamer | AfriForum se Noordstreek beheerkamer het ’n besige tyd gedurende Desember 2020 beleef deur bystand aan verskeie AfriForum Buurtwagte in die noordstreek te verleen. Die Noordstreek bestaan uit die Gauteng, Limpopo en Mpumalanga provinsies.
Die beheerkamer het gedurende Desember 2020 sowat 260 gevalle hanteer. Van die ve... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/29/besige-desember-vir-afriforum-se-noordstreek-beheerkamer/ | 2021-01-29 00:04:09 |
Vragmotor vlieg in stukke oor treinspoor: Drywer en passasier slegs lig beseer | ’n Vragmotor met sy twee vragwaens het in stukke opgebreek nadat dit teen volle vaart die treinspoor by die T-aansluiting van die Lephalale-pad met Warmbadweg in Thabazimbi getref het. Een van die vraghouers en die kajuit het as gevolg van die geweldige impak aan die ander kant van die spoor in Stasiestraat beland.
Die... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/08/vragmotor-vlieg-in-stukke-oor-treinspoor-drywer-en-passasier-slegs-lig-beseer/ | 2021-01-08 01:06:47 |
ATKV Skryfkunskompetisie: Volwassenes deel verhoog met kinders | Wenners van die ATKV KunsteGrot Skryfkunskompetisie, wat reeds gedurende Augustus 2020 van stapel gestuur is, is op 5 Desember 2020 bekroon tydens ’n prysuitdelingsfunksie wat in die KunsteGrot op Thabazimbi aangebied is. Tydens die geleentheid het ouers en grootouers die verhoog saam met hulle kinders en. kleinkinders... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/13/atkv-skryfkunskompetisie-volwassenes-deel-verhoog-met-kinders/ | 2021-01-13 08:21:10 |
Vertroue in Chinese entstof geskud | Openbare inentingsveldtog programme wat in Indonisië en Turkye van stapel gestuur is waar miljoene mense na verwagting met die CoronaVac entstof, wat deur die Beijing gebaseerde firma Sinovac vervaardig word ingeënt sal word, gaan voort nieteenstaande kommer wat oor die doeltreffendheid van die entstof wat die afgelope... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/18/vertroue-in-chinese-entstof-geskud/ | 2021-01-18 12:57:31 |
Golf van Covid gevalle tref ook Thabazimbi | Alhoewel ’n drastiese toename in opnames van positiewe Covid-19 pasiënte by Thabazimbi Mediclinic Hospitaal vir die drie weke sedert 1 Januarie 2021 ervaar is, was die hospitaal nooit 100 persent net met Covid-19 gevalle beset nie. Tydens hierdie tydperk was daar wel drie sterfgevalle terwyl twaalf kritiek-siek pasiënt... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/29/golf-van-covid-gevalle-tref-ook-thabazimbi/ | 2021-01-29 00:19:28 |
Verbod op wynverkope: Stop die onsinnigheid | “Veel meer as die frustrasie in die markplek van wynliefhebbers wat sukkel om ’n bottel wyn in die hande te kry of van gaste wat die Boland droëbek besoek omdat wynproe by ’n duur kelderrestaurant ook verbied is, ly boere, werkers en dorpe onder ’n drakoniese maatreël wat die verkoop en vervoer van wyn verbied.,” sê di... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/22/verbod-op-wynverkope-stop-die-onsinnigheid/ | 2021-01-22 12:17:51 |
Covid-19: When will South Africa receive the vaccine | Suid-Afrika gaan duur vir entstof betaal deur sy alliansie met arm lande.
Duisternis heers steeds oor wanneer die Covid-19 entstof Suid-Afrika gaan bereik en hoeveel mense daarmee ingeënt kan word. Dit veral met die aankondiging dat die regering die enigste invoerder van die entstof gaan wees. Volgens pres Ramaphosa is... | https://www.kwevoel.co.za/2021/01/20/covid-19-when-will-south-africa-receive-the-vaccine-wanneer-ontvang-suid-afrika-die-entstof/ | 2021-01-20 13:48:53 |
De grootste schat | https://www.rd.nl/a/909496-de-grootste-schat | 2021-01-18 07:11:06 | |
Nuwe asem vir Honda se WR-V | Nuwe asem vir Honda se WR-V
Foto QuickPic Foto QuickPic
Kaapstad • Dirk Gallowitz
Honda het sy pragtige WR-V laat verlede jaar in Suider-Afrika bekendgestel met twee modelle, naamlik die intreevlak Comfort en ’n luukser Elegance weergawe. Slegs een enjin – die 1.2 liter petrol – is beskikbaar.
In weerwil van die handig... | https://www.we.com.na/news/nuwe-asem-vir-honda-se-wr-v2021-01-25/ | 2021-01-25 00:00:00 |
Groot planne vir jong skoolhoof | Windhoek • [email protected] Kom 1 Februarie, staan ’n jong vrou in groot skoene.Die 25-jarige onderwyseres, Tiandra Olivier, sal van volgende week die pos as skoolhoof van dienuwe Lingua privaatskool volstaan. Dié skool is deel van die Lingua Onderriggroep wat sedert 2001bestaan. Die hoërskool begin vanjaar met graad ... | https://www.we.com.na/news/groot-planne-vir-jong-skoolhoof2021-01-25/ | 2021-01-25 00:00:00 |
Michael ‘Maestro’ Beukes stel boek bekend | Die skrywer Michael Beukes is in Windhoek gebore en getoë en het nog altyd gehoop om ’n positiewe verskil in mense se lewens te maak.Michael is sy ma se tweede kind, met ’n ouer broer en jonger suster. Hulle het verskillende pa’s en het dus nooit as ’n gesin saam gewoon nie. Hy het ook ’n baba boetie gehad wat ses maan... | https://www.we.com.na/news/michael-maestro-beukes-stel-boek-bekend2021-01-27/ | 2021-01-27 00:00:00 |
Kia Makietie Kareedouw weens Covid-19 uitgestel | Die Kia Makietie Kareedouw, wat op 5 en 6 Maart by die Paul Sauer sportgronde sou plaasvind, is deur die komiteelede van die fees uitgestel as gevolg van die COVID-19 pandemie en die tweede vlaag landswye infeksies.
Die makietie moes weens die pandemie en inperkingsregulasies uitgestel word.
“Hoewel ons graag in Maart ... | https://www.jbaynews.com/2021-01-14/kia-makietie-kareedouw-weens-covid-19-uitgestel | 2021-01-14 00:00:00 |
Ilukool | https://annestiil.delfi.ee/kategooria/83124451/ilukool | ||
Maak afsprake, maak vriende en ontmoet nuwe mense | In order to use Tinder on the web please enable javascript in your browser settings. | https://tinder.com/feature/swipe?lang=af | |
President moet kommersiële sektor nou op groot skaal betrek | This post is also available in: English
President Ramaphosa sal die rol van die kommersiële sektor baie duidelik moet uitstippel in sy Staatsrede hierdie week. Die faktore wat dié sektor se bydrae tot die ekonomie en die land se vooruitgang in die breë ondermyn, moet ook belig en aangespreek word. So maan Christo van d... | https://www.proagri.co.za/president-moet-kommersiele-sektor-nou-op-groot-skaal-betrek/ | 2021-02-09 12:44:05 |
Trekkerverkope styg met 28% in 2021 | This post is also available in: English
Trekkerverkope van 445 eenhede in Januarie is aansienlik meer (28%) as die 348 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. In Januarie is vyf stropers verkoop, dieselfde as in Januarie verlede jaar.
Sentiment in die mark bly baie positief. Goeie oeste (oor die algemeen), goeie kommo... | https://www.proagri.co.za/trekkerverkope-styg-met-28-in-2021/ | 2021-02-05 13:05:21 |
APAC: Biosekuriteit is die sleutel tot internasionale handel | This post is also available in: English
Daar is lig in die tonnel vir die Suid-Afrikaanse vee- en wildbedryf wat ՚n ewige stryd het om aan internasionale vereistes te voldoen.
Nuwe plaaslike wetgewing is onlangs ingestel om die bedrywe te help om aan die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) se internasionale kode te... | https://www.proagri.co.za/apac-biosekuriteit-is-die-sleutel-tot-internasionale-handel/ | 2021-02-22 17:06:53 |
Wesbank en AGCO werk saam om landboufinansiering te optimaliseer | This post is also available in: English
AGCO, ‘n wêreldleier in die ontwerp, vervaardiging en verspreiding van die Challenger-, Fendt-, Massey Ferguson- en Valtra-handelsmerke, het kragte saamgesnoer met WesBank, Suid-Afrika se leier op die gebied van voertuig- en batefinansiering, om ‘n finansieringsoplossing aan te b... | https://www.proagri.co.za/wesbank-en-agco-werk-saam-om-landboufinansiering-te-optimaliseer/ | 2021-02-19 14:12:14 |
Nuwe kommentaar noodsaaklik om Onteieningswetsontwerp in huidige formaat te stop | This post is also available in: English
Lede van die publiek moet die twee wetgewende prosesse wat tans ter sprake is en daarop gemik is om ‘n beginsel vas te stel dat grond onteien kan word teen nul vergoeding duidelik verstaan.
Die een behels die proses van ‘n onteieningswetsontwerp en die ander is die konsepproses v... | https://www.proagri.co.za/nuwe-kommentaar-noodsaaklik-om-onteieningswetsontwerp-in-huidige-formaat-te-stop/ | 2021-02-09 15:15:42 |
SONA: Vrystaat Landbou - Ons het beleidsekerheid en goeie bestuur nodig! | This post is also available in: English
Vrystaat Landbou (VL) beskou die komende staatsrede (SONA) as ‘n geleentheid vir die regering om sy beleide en doelstellings te herbelyn met dit wat landbou en die breër ekonomie nodig het om te herstel en werk vir almal te skep.
Slegte beleid soos onteiening sonder vergoeding (O... | https://www.proagri.co.za/sona-vrystaat-landbou-ons-het-beleidsekerheid-en-goeie-bestuur-nodig/ | 2021-02-11 13:42:04 |
Orthman se proewe wys: Kunsmis op die regte plek maak die verskil | This post is also available in: English
In Amerika plant Orthman gereeld proewe op verskillende plekke sodat boere in die omgewing met hulle eie oë kan sien watter verskil strookbewerking met die korrekte plasing van kunsmis kan maak.
Met die ondersteuning van Mike Petersen, hooflandboukundige van Orthman Stateside, he... | https://www.proagri.co.za/orthman-se-proewe-wys-kunsmis-op-die-regte-plek-maak-die-verskil/ | 2021-02-22 06:23:11 |
Boer meer produktief, gemakliker en groter . . . Die keuse lê by jou | This post is also available in: English
As wêreldleier in landboutegnologie spits John Deere hom daarop toe om boere te help met die uitdagings van landbou.
Die 8R-reeks trekkers is die grootste, sterkste en slimste trekkers nog wat deur dié internasionale plaastoerustingvervaardiger ontwikkel is en bied uitsonderlike ... | https://www.proagri.co.za/boer-meer-produktief-gemakliker-en-groter-die-keuse-le-by-jou/ | 2021-02-22 16:15:35 |
Agri SA dien kommentaar op Onteieningswetsontwerp in | This post is also available in: English
Agri SA het sy kommentaar op die Onteieningswetsontwerp op 22 Februarie 2021 elektronies by die Portefeuljekomitee op Openbare Werke en Infrastruktuur ingedien, sê Annelize Crosby, die organisasie se hoof van Grondsake.
Dit is gedoen met die mandaat van al dié organisasie se affi... | https://www.proagri.co.za/agri-sa-dien-kommentaar-op-onteieningswetsontwerp-in/ | 2021-02-23 09:42:30 |
Die CAT S62 Pro: Taai gereedskap vir tawwe omgewings | This post is also available in: English
Jy kies tog jou toerusting en gereedskap op grond van hoe taai en veelsydig dit is – waarom dan nie ook jou selfoon nie?
Om die jongste slimfoon te koop as jy eintlik ‘n aktiewe, buitelugleefstyl geniet, is soos om ‘n sportmotor vir ‘n 4×4-vakansie te koop. Jy behoort eintlik vir... | https://www.proagri.co.za/die-cat-s62-pro-taai-gereedskap-vir-tawwe-omgewings/ | 2021-02-26 11:51:24 |
ProAgri SA 252 | This post is also available in: English
Riviere vloei van wal tot wal en damme word al hoe voller. Mielies wat skaars agt weke gelede geplant is staan al twee meter hoog. Party is al gepluk vir groenmielies en die reste lê al in kuilvoerkuile. Want tyd staan nooit stil nie en die boerdery moet voortgaan.
Terwyl die sik... | https://www.proagri.co.za/proagri-sa-252/ | 2021-02-16 20:11:38 |
SONA: Drie vrae moet aan pres. Ramaphosa gestel word | This post is also available in: English
1. Waarom ontvang swart boere nie titelaktes nie?
2. Waarom landbouposte vernietig deur die nuwe minimum loon?
3. Hoe kan die regering nuwe stede bou wanneer die huidige infrastruktuur verbrokkel?
Volgens Vrystaat Landbou (VL) is die vrae wat spruit uit pres. Ramaphosa se 2021- s... | https://www.proagri.co.za/sona-drie-vrae-moet-aan-pres-ramaphosa-gestel-word/ | 2021-02-12 14:24:20 |
TLU SA stel veldtog bekend om veiligheidsuitgawes belastingaftrekbaar te maak | This post is also available in: English
TLU SA het vandag ‘n veldtog bekendgestel om die Belastingwet so te verander dat alle Suid-Afrikaners enige veiligheidsuitgawes teen belasting kan verhaal.
Afdeling 23(b) van die Belastingwet verhoed Suid-Afrikaners om veiligheidsuitgawes van inkomstebelasting af te trek. Hoewel ... | https://www.proagri.co.za/tlu-sa-stel-veldtog-bekend-om-veiligheidsuitgawes-belastingaftrekbaar-te-maak/ | 2021-02-23 13:50:48 |
TLU SA nooi landbourolspelers om minimumloon vir plaaswerkers dringend te bespreek | This post is also available in: English
In lig van die aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 ook tot R21,69 per uur verhoog, het TLU SA rolspelers in die landboubedryf genooi om dringend deel te neem aan ‘n gesprek om die situasie te bespreek.
“Ten spyte van baie goeie realistiese insette v... | https://www.proagri.co.za/tlu-sa-nooi-landbourolspelers-om-minimumloon-vir-plaaswerkers-dringend-te-bespreek/ | 2021-02-10 22:12:12 |
Agrico vereer Hans Dieter Andrag | This post is also available in: English
Agrico eer die nagedagtenis van Hans Dieter Andrag wat op 3 Februarie 2021 onverwags oorlede is.
Hierdie pragtige foto van ‘n Agrico spilpunt is geneem op die Petrusburg pad, naby Bloemfontein, van waar hy lank werksaam was. Hans was vir 43 jaar in diens van Agrico en het ‘n sleu... | https://www.proagri.co.za/agrico-vereer-hans-dieter-andrag/ | 2021-02-08 09:07:40 |
Die spilpunt met n verskil: Reinke stel die standaard in gehalte en diens | This post is also available in: English
Elkeen weet dat ՚n spilpunt vir enige boerdery die verskil tussen sukses en mislukking kan maak; die verskil tussen geil gewasse en droogtespanning; die verskil tussen diere wat presteer of honger ly …
Maar die groot vraag is: Watter spilpunt is die beste vir MY plaas? Reinke het... | https://www.proagri.co.za/die-spilpunt-met-n-verskil-reinke-stel-die-standaard-in-gehalte-en-diens/ | 2021-02-17 16:28:55 |
Terugploeg se hulp wat werk word ’n werklikheid | This post is also available in: English
Die eerste sooi van Terugploeg se nuwe verpakkings-, verwerkings- en verspreidingsfasiliteit is op Woensdag 24 Februarie 2021 gespit. Die ontwikkeling is strategies langs die N4-hoofweg geleë, naby die Cullinan/Rayton-afrit.
Die sooispitseremonie is deur verteenwoordigers van Ter... | https://www.proagri.co.za/terugploeg-se-hulp-wat-werk-word-n-werklikheid/ | 2021-02-26 15:52:56 |
TLU SA voorsien toename in werkloosheid en kospryse oor hoër nasionale minimumloon vir plaaswerkers | This post is also available in: English
TLU SA is geskok en teleurgesteld dat die Nasionale Minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 in werking tree. Die minister van Werkskepping en Arbeid, mnr. Thulas Nxesi het gisteraand in die Staatskoerant aangekondig dat die minimumloon vir plaaswerkers met 16% tot R21,69 pe... | https://www.proagri.co.za/tlu-sa-voorsien-toename-in-werkloosheid-en-kospryse-oor-hoer-nasionale-minimumloon-vir-plaaswerkers/ | 2021-02-09 13:55:48 |
SA kan groot speler in wêreldmark vir saffraan word | This post is also available in: English
Planne vir die ontwikkeling van die plaaslike saffraanmark is reeds goed op dreef en kan daartoe lei dat Suid-Afrika in die komende jare ʼn beduidende produsent en uitvoerder van die produk – by verre die wêreld se duurste spesery – word.
Dit is goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ... | https://www.proagri.co.za/sa-kan-groot-speler-in-wereldmark-vir-saffraan-word/ | 2021-02-17 08:24:26 |
LEMKEN verseker laer insetkoste en hoër opbrengs | This post is also available in: English
Enige saad se droom is om egalig, eweredig en ewe diep geplant te word in ՚n goed-voorbereide saadbed wat ferm genoeg is vir goeie grondkontak, maar los genoeg sodat die jong plantjies hulle wortels behaaglik kan uitskop om water en voedingstowwe by te kom.
Saad wat so sorgsaam g... | https://www.proagri.co.za/lemken-verseker-laer-insetkoste-en-hoer-opbrengs/ | 2021-02-22 15:31:52 |
Wynoesherdenking 2021: Wynbedryf vereer vier baanbrekers | This post is also available in: English
Vier baanbrekers van die Suid-Afrikaanse wynbedryf is op Dinsdag 2 Februarie 2021 vereer tydens die bedryf se jaarlikse Wynoesherdenkingsgeleentheid.
Die geleentheid, wat vanjaar vir die 10de keer op die geskiedkundige Groot Constantia-wynlandgoed in Kaapstad aangebied is, het vi... | https://www.proagri.co.za/wynoesherdenking-2021-wynbedryf-vereer-vier-baanbrekers/ | 2021-02-01 00:00:00 |
Bespaar water en elektrisiteit met graskarp | This post is also available in: English
Moderne landbou is afhanklik van damme en besproeiingsinfrastruktuur. Ongelukkig skep die opbou van slik en voedingstowwe in die water ՚n gunstige omgewing vir die versnelde groei van waterplante.
Indien hierdie plante nie beheer word nie, kan dit lei tot noemenswaardige waterver... | https://www.proagri.co.za/bespaar-water-en-elektrisiteit-met-graskarp/ | 2021-02-23 16:18:21 |
Swaar reënval kan steeds voorkom in Maart/April | This post is also available in: English
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) , Santam Landbou
Baie swaar reënnneerslae is gemeet oor die sentrale tot oostelike dele van die land in die tweede deel van Januarie en die eerste week van Februarie. Meer as 100mm per 24... | https://www.proagri.co.za/swaar-reenval-kan-steeds-voorkom-in-maart-april/ | 2021-02-20 00:00:00 |
80 000 sê: "STOP die Onteieningswetsontwerp" | This post is also available in: English
Vrystaat Landbou (VL) het vandag sy amptelike voorlegging oor die onteieningswetsontwerp aan die parlement oorhandig.
Die dokument word ondersteun deur meer as 80 000 individue regoor die land wat die onteieningswetsontwerp van die hand wys soos in die huidige vorm ter tafel gelê... | https://www.proagri.co.za/80-000-se-stop-die-onteieningswetsontwerp/ | 2021-02-23 14:39:45 |
TLU SA nie beïndruk deur voorspelbare begroting | This post is also available in: English
Die Nasionale Begroting van 2021 het niks gedoen om landbou opgewonde te maak nie. Die begroting is vandag deur die minister van finansies, mnr. Tito Mboweni in die parlement aangekondig.
Soos verwag was daar ‘n sterk fokus op ekonomiese groei en het die minister vroeg in die toe... | https://www.proagri.co.za/tlu-sa-nie-beindruk-deur-voorspelbare-begroting/ | 2021-02-24 16:56:05 |
Spilpuntbesproeiing: Boere kies Valley vir eersteklas ontwerp, struktuur en gehalte | This post is also available in: English
Die beste manier om jou plaas teen die risiko van droogte te beskerm, is om in besproeiingstegnologie te belê. ՚n Besproeiingstelsel van Valley Irrigation help jou om jaar na jaar sonder sukkel suksesvolle oeste te lewer. Dit kan jou ook bemagtig om somer- en wintergewasse te pla... | https://www.proagri.co.za/spilpuntbesproeiing-boere-kies-valley-vir-eersteklas-ontwerp-struktuur-en-gehalte/ | 2021-02-18 15:25:35 |
Laat elke druppel tel met Agrico | This post is also available in: English
Twee belangrike oorwegings bepaal die sukses van enige besproeiingstelsel:
• Kies eerstens die regte soort besproeiingstelsel wat die beste sal pas by die gewasse wat aangeplant word. Die stelsel moet so ontwerp word dat dit betroubaar en met hoë eenvormigheid presteer en die bes... | https://www.proagri.co.za/laat-elke-druppel-tel-met-agrico/ | 2021-02-17 17:50:00 |
Nie méér planne nie - implementeer net | This post is also available in: English
Ons het nie meer of nuwe planne nodig om landelike misdaad te bekamp nie – implementeer bloot die Landelike Beveiligingstrategie wat in 2019 bekend gestel is, sê Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid. Dit was Agri SA se... | https://www.proagri.co.za/nie-meer-planne-nie-implementeer-net/ | 2021-02-02 11:46:23 |
Die Tuli Stefan van Wyk wisseltrofee | This post is also available in: English
In 2018 het ProAgri ‘n getroue vriend en werknemer, Stefan van Wyk, verloor. Die Tuli Genootskap het ook ‘n wisseltrofee spesiaal vir hom geskep weens sy betrokkenheid by die Tuli’s.
Die Stefan van Wyk wisseltrofee toekenning is deur ‘n Tuli Genootskap Toekenningsaand oor Zoom aa... | https://www.proagri.co.za/die-tuli-stefan-van-wyk-wisseltrofee/ | 2021-02-08 08:29:15 |
TLU SA dien kommentaar teen onteiening sonder vergoeding in | This post is also available in: English
TLU SA het vandeesweek amptelik kommentaar gelewer teen die wysiging van die bestaande Onteieningswet (Wet 63 van 1975). Die tydperk vir openbare kommentaar is pas van 10 Februarie tot 28 Februarie 2021 verleng.
In die kommentaar stel TLU SA voor dat die voorgestelde wet herskryf... | https://www.proagri.co.za/tlu-sa-dien-kommentaar-teen-onteiening-sonder-vergoeding-in/ | 2021-02-05 08:38:24 |
Landboubedryf begin proses teen minimumloon vir plaaswerkers | This post is also available in: English
‘n Groepering rolspelers uit die landbou-waardeketting het vandag indringend samesprekings gevoer oor die minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking tree. Ten spyte van verskeie insette uit die landboubedryf wat teen die volhoubaarheid van die voorstel kapsie gem... | https://www.proagri.co.za/landboubedryf-begin-proses-teen-minimumloon-vir-plaaswerkers/ | 2021-02-15 14:18:00 |
Mielieskatting 6,35% meer as vorige seisoen | This post is also available in: English
Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling.
Die hersiene aangeplante oppervlak... | https://www.proagri.co.za/mielieskatting-635-meer-as-vorige-seisoen/ | 2021-02-01 09:23:11 |
Pioneer: Die regte saad vir elke boer | This post is also available in: English
Kerk en politiek moet gewoonlik vermy word in goeie geselskap, of so is ons geleer. Deesdae kan ՚n mens amper boerderymetodes ook by hierdie lysie voeg van onderwerpe wat liefs nie bespreek moet word nie.
Party boere glo vas dat ՚n skeurploeg en ՚n planter die beste plantmetode i... | https://www.proagri.co.za/pioneer-die-regte-saad-vir-elke-boer/ | 2021-02-20 11:38:23 |
TLU SA dankbaar oor goeie reën in Suid-Afrika | This post is also available in: English
TLU SA is dankbaar vir die uitermatige goeie reën wat die afgelope ruk oor wydverspreide dele van die land geval het. Dit het groot verligting onder baie boere in Suid-Afrika gebring.
“Ons het van oraloor boodskappe ontvang van boere wat ervaar hoe die natuur intens herstel na di... | https://www.proagri.co.za/tlu-sa-dankbaar-oor-goeie-reen-in-suid-afrika/ | 2021-02-17 13:40:56 |
Paraatheid red boer se lewe | This post is also available in: English
Paraatheid en vinnige optrede deur mede-boere en die polisie het waarskynlik Pieter Swart, ‘n boer van Kroonstad, se lewe gered. Volgens Boy Saaiman, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou, is Swart vanoggend deur vier mans buite sy huis oorval toe hy wou uitgaan.
Die vier m... | https://www.proagri.co.za/paraatheid-red-boer-se-lewe/ | 2021-02-12 07:26:23 |
Staat gaan onteiende grond aan MK-veterane gee | This post is also available in: English
“Dit is niks anders as ʼn herhaling van die Zimbabwiese grondbeleid nie”. Dit was die reaksie van Vrystaat Landbou nadat die voormalige minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson, Woensdag tydens die staatsrede debat aangekondig het dat MK-veterane onteiende plase gaan ontvang.
... | https://www.proagri.co.za/staat-gaan-onteiende-grond-aan-mk-veterane-gee/ | 2021-02-19 14:31:47 |
Op soek na 'n pyp of 'n tuinslang? Vra vir Watex | This post is also available in: English
As jy nou vir die derde keer in ՚n jaar jou sleeplynbesproeiingspyp moet vervang oor die son en die werk dit laat verbrokkel … raak slim! Vra vir Watex. Geniet die voordele van ՚n plaaslike produk met ՚n behoorlike waarborg.
՚n Pyp is nie maar net ՚n pyp nie. Die maatskappy, Rein... | https://www.proagri.co.za/op-soek-na-n-pyp-of-n-tuinslang-vra-vir-watex/ | 2021-02-18 15:47:57 |
Bierspruit stoot oor sy walle langs Northam-pad | Bierspruit het sedert verlede week Woensdag reeds ’n paar keer oor sy walle gestoot weens goeie reën in die omgewing en verder stroomop. Die Swartklipdam by Union Section by Swartklip hoër stroomop is tot sy volle kapasiteit gevul en loop reeds vir meer as ’n week oor.
Die dam was tot onlangs kurkdroog en mens kon op d... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/11/bierspruit-stoot-oor-sy-walle-langs-northam-pad/ | 2021-02-11 14:34:33 |
Covid-19 eis oud-inwoner van Thabazimbi | ’n Seun van Thabazimbi wat hier grootgeword en gedurende 1990 sy Matriek aan Hoërskool Frikkie Meyer geskryf het, Michael Morrison (48), is op 22 Januarie 2021 oorlede nadat hy Covid-19 opgedoen het.
Michael is Saterdag 9 Januarie in die Linmed Hospitaal in Benoni opgeneem nadat hy siek geword het en positief vir Covid... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/11/covid-19-eis-oud-inwoner-van-thabazimbi/ | 2021-02-11 08:34:26 |
Kommentaar: Verbruikers trek noustrop - kannie rekenings betaal | Die aantal verbruikers in Suid-Afrika wat die erge finansiële impak van die Covid-19 inperking ervaar, volgens data wat deur TransUnion vrygestel is, het drasties teen die einde van verlede jaar toegeneem.
Hierdie persentasie het tot 82 persent toegeneem, des nie teenstaande die feit dat die meeste industrieë weer ten ... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/25/kommentaar-verbruikers-trek-noustrop-kannie-rekenings-betaal/ | 2021-02-25 07:23:31 |
‘Kleinste reptiel op aarde’ in Madagaskar ontdek | Dit wat wetenskaplikes aanvaar as die kleinste reptiel op aarde, is deur ’n gekombineerde Duits-Madagaskar ekspedisie op Madagaskar ontdek.
Die twee klein akkedissies, die grootte van ’n saad, Brookesia nana of nano-chameleon, is ’n subspesie van verkleurmannetjies.
Die mannetjie se lyfie is slegs 13,5mm lank wat dit d... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/06/kleinste-reptiel-op-aarde-in-madagaskar-ontdek/ | 2021-02-06 08:31:55 |
Minimumlone vir plaaswerkers: Insette geïgnoreer | Agri SA sê dat die vermaning dat die onmiddellike gelykmaking en verhoging van plaaswerkers se lone onvolhoubaar vir die landbousektor sal wees, is deur die departement van indiensneming en arbeid geïgnoreer in die bepaling van die nuwe minimumloon wat die afgelope week bekend gemaak is.
“Agri SA en sy affiliasies is d... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/10/minimumlone-vir-plaaswerkers-insette-geignoreer/ | 2021-02-10 09:49:55 |
Internasionale Bewusmaking: Spesiale Onderwys (Special Education) | Met Spesiale Onderwys word daar gekyk na die behoeftes van die kind wat van ander verskil as gevolg van outisme, disleksie en dit wat bekend staan as ADHD en aandag-afleibaarheid, met of sonder hiperaktiwiteit.
Ouers van kinders sonder bogenoemde gestremdhede het binne perke die versekering dat hulle kinders by die res... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/05/internasionale-bewusmaking-spesiale-onderwys-special-education/ | 2021-02-05 04:53:55 |
Terugslag met AstraZeneca entstof - Plan B vir regering | Die een miljoen AstraZeneca dosisse entstof wat verlede week met groot fanfare in Suid-Afrika aangekom het, het die hoop laat opvlam dat die program om diegene in die voorste linie van die stryd teen Covid-19 teen die siekte naamlik die gesondheidswerkers in te ent, nou ’n aanvang kan neem.
Ongelukkig het twee faktore ... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/08/terugslag-met-astrazeneca-entstof-plan-b-vir-regering/ | 2021-02-08 10:52:10 |
Nuwe DA-raadslid van Northam ingesweer | Die nuwe proporsionele-DA Raadslid vir Northam, David Gouveia, is Donderdag 11 Februarie amptelik in sy pos as raadslid van die Thabazimbi Munisipaliteit ingesweer met die eed wat hy afgelê het.
Die inswering het in die Munisipale Raadsaal plaasgevind met raadslid Thane Hearne, Speaker van die Raad, as voorsitter en ma... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/23/nuwe-da-raadslid-van-northam-ingesweer/ | 2021-02-23 07:57:48 |
Dieta groet na 62 jaar in Thabazimbi | Dieta Bronkhorst, wat as jong getroude vrou saam met haar man, Bronkie , na Thabazimbi verhuis het, het na 62 jaar in Thabazimbi besluit om haar wortels los te maak en na Pretoria te trek waar sy by haar kleindogter Shantelle en haar gesin gaan woon.
Sy het op 8 Mei 2020 haar 90ste verjaarsdag as inwoner van Bosveld Oo... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/11/dieta-groet-na-62-jaar-in-thabazimbi/ | 2021-02-11 08:53:38 |
Medhof Kliniek - Hoekom my kinders laat inent? | Almal wil net die beste vir hul kinders hê, hoekom dan nie hulle teen voorkombare gevaarlike siektes beskerm nie?
Vir jou eie gemoedsrus en vir hul gesondheid, verseker dat hulle al hul inentings op die regte tyd kry.
Sorg dat jou kind die lewensboei het van immunisasie – Gevorderde mediese navorsing kan jou kind deesd... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/15/medhof-kliniek-hoekom-my-kinders-laat-inent-2/ | 2021-02-15 05:13:59 |
Strewe skop af met Valentynsdag-tema vergadering | Strewe VLU het 2021 afgeskop met ’n Valentynsdag-tema tydens hul eerste vergadering. Die geleentheid is op 16 Februarie by die Sentrum Boeresaal aangebied waar die dames van regoor die uitgestrekte streek bymekaargekom het.
Die Sentrum Boeresaal was onherkenbaar getooi in Valentyn-dekor wat bygedra het tot ’n besondere... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/25/strewe-skop-af-met-valentynsdag-tema-vergadering/ | 2021-02-25 15:25:01 |
Valentynsete met ’n Japanese geur by Khaya Kwa | Saterdagaand kon paartjies en vriende ’n heerlike Valentynsete by Khaya Kwa geniet met ’n voortreflike selfhelp Sushi-kroeg of ’n meer tradisionele driegang maal met ’n verskeidenheid van vleisgeregte.
Die Sushi was beslis die meer gewilde spyskaart en is keurig opgedien met ’n groot verskeidenheid Sushi geregte om van... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/17/valentynsete-met-n-japanese-geur-by-khaya-kwa/ | 2021-02-17 14:17:41 |
100 Persent slaagsyfer vir HFM Matrieks | Hoërskool Frikkie Meyer se matriekklas van 2020 het nie alleen daarin geslaag om ’n 100 persent slaagsyfer te behaal nie, maar die skool tree met hierdie prestasie ook uit as wenner van die Akademiese Interhoër vir Waterberg.
Die Thabazimbi-Kring het ook die beste gevaar in Waterberg-2 met ’n gemiddeld van 94,19 persen... | https://www.kwevoel.co.za/2021/02/26/100-persent-slaagsyfer-vir-hfm-matrieks/ | 2021-02-26 01:03:51 |
Priisfraag | Priisfraag
Soa nou en dan wat tiid over? Fynstou ’t mooi om kreätyf met taal te wezen? Stort dij dan op deuze priisfraag! Bildts Aigene daagt alle Bilkerts út en skriif ’t mooiste Bildtse pangram!
Wat is ’n pangram? ’n Pangram is ’n kort sintsy der’t alle letters fan ’n taal in foorkomme. De meeste mînsen sille The qui... | https://www.bildtsepost.nl/bildtsepost/nieuws/priisfraag | 2021-02-17 10:09:00 |
Sterke vertroosting | https://www.rd.nl/artikel/913715-sterke-vertroosting | 2021-02-11 08:03:10 | |
Glimlag, ten spyte van pandemie | Windhoek • [email protected] Met ’n hart vol liefde vir haar gemeenskap, het een vrou in die Goreangab nedersetting in 2004 haareerste skool geopen en spog sy vandag met ’n tweede skool in Havana.Erica Kamujame het self eers as ’n onderwyseres begin. “Ek het by ’n skool in Katutura gewerk,”vertel sy. “Maar ek kon nie h... | https://www.we.com.na/news/glimlag-ten-spyte-van-pandemie2021-02-18/ | 2021-02-18 00:00:00 |
Eerste rolprent vir nuwe Namibiese maatskappy | Eerste rolprent vir nuwe Namibiese maatskappy
Bosman Films, ’n nuwelingmaatskappy in die plaaslike filmbedryf, sê dat pre-produksie vir hulle eerste film, Woestynpsalm – ’n vollengte Afrikaanse rolprent, onlangs begin het.
Die maatskappy is in 2020 deur die 22-jarige Namibiese filmmaker, Ben van der Walt, gestig. Hy is... | https://www.we.com.na/news/eerste-rolprent-vir-nuwe-namibiese-maatskappy-2021-02-22/ | 2021-02-22 00:00:00 |
Nuwe droom op die planke | Windhoek • [email protected] Een Windhoekse entrepreneur het besluit vanjaar is die jaar wat sy haar droom van die afgelope vyfjaar verwesenlik en só is die Dramaklub gebore.Michelle Gibson sê dat hierdie eintlik ’n groot droom vir ’n plattelandse meisie is. Sy voeg by dat syhaar drome in die hande van die Here geplaas... | https://www.we.com.na/news/nuwe-droom-op-die-planke2021-02-02/ | 2021-02-02 00:00:00 |
Hommeltuie bring nuwe uitdagings vir internasionale wetgewing | Hommeltuie bring nuwe uitdagings vir internasionale wetgewing
Waarneming met behulp van hommeltuie is vinnig besig om ’n algemene verskynsel te word. Dit het by militêre gevegte begin, maar het reeds na ander afdelings van wetstoepassing en immigrasiebeheer versprei.
“Dit skep nuwe uitdagings vir internasionale mensere... | https://www.we.com.na/news/hommeltuie-bring-nuwe-uitdagings-vir-internasionale-wetgewing2021-02-01/ | 2021-02-01 00:00:00 |
Juffrou Vissie groet die skoolgeewêreld | Juffrou Vissie groet die skoolgeewêreld
Me. Elsabe Visser het einde verlede jaar ná 42 jaar in die onderwys, afgetree. Foto verskaf
Me. Elsabe Visser (beter bekend as Juffrou Vissie) het op 31 Desember 2020 ná 42 jaar in die onderwys, afgetree.
Nadat sy in 1974 matriek geslaag het, is Elsabe Onderwys Kollege Paarl (OKP... | https://www.we.com.na/news/juffrou-vissie-groet-die-skoolgeewreld2021-02-11/ | 2021-02-11 00:00:00 |
Großschwabhausens Trainer Stiebritz: "Es wird Einbußen geben" | In dieser Saison fliegt kein Handball mehr durch die Hallen der Region. Kai Stiebritz von der Spielgemeinschaft Fortuna Großschwabhausen und HSV Apoda hat nun die Aufgabe, die Motivation seiner Damen hoch zu halten. Wie er das versucht, erzählt er im Gespräch mit unserer Zeitung.
Xjf tufiu ft efoo hfsbef vn efo Fishfj{... | https://www.tlz.de/sport/grossschwabhausens-trainer-stiebritz-es-wird-einbussen-geben-id231636891.html | 2021-02-24 05:41:09 |
Wada noolaasho Siyaasadeed!!!. | Haweeneydii ayaa Tiri: Qaaliyoow, Ninkaan muddadii aan is qabnay, Xoola yaro kuma nicin, Raganimo iyo Samirna waa lahaa. Hadda waan maqlayaa in la i furay oo muddadii Calafka aan isku leheyn ey dhamaatay ee Shiikhoow, Sharciga iiga fiiri, muddo kordhin Nikaax, Annaga oo aan is qabin in aan hal sanno ku wada noolaano. H... | http://www.somaliweyn.org/2021/02/05/wada-noolaasho-siyaasadeed/ | 2021-02-14 00:00:00 |
US hooggantoota fonqolcha Miyaanmaar irratti qoqqobbii keesse | https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-56019124 | 2021-02-11 00:00:00 | |
Dubbi himaan Waayit Haawus gaazixeessituun ’sin balleessa’ jedhe hojirraa dhorkame | https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-56052286 | 2021-02-13 00:00:00 | |
Manneen barnootaa Niiw Zilaand moodesii bilisaan kennuufi | https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-56108317 | 2021-02-18 00:00:00 | |
Vrystaat Landbou steun Ficksburg-protes vir beter paaie | This post is also available in: English
Ficksburg se gemeenskapsforum, Sechaba sa Ficksburg, het alle roetes deur Ficksburg sedert 06:00vm op Woensdag, 17 Maart 2021 gesluit. Hulle sal die aksie handhaaf totdat hulle ’n bevredigende antwoord van die regering ontvang op hul brief, gerig aan die Premier van die Vrystaat,... | https://www.proagri.co.za/vrystaat-landbou-steun-ficksburg-protes-vir-beter-paaie/ | 2021-03-20 00:00:00 |
Loskop Pluismeule onder nuwe bestuur | This post is also available in: English
Die bestuur van Vaalharts Katoen, geleë in Hartswater, het amptelik op Vrydag 12 Maart 2021 die bestuur van die Loskop Pluismeule in Marble Hall oorgeneem.
Die pluismeule in Marble Hall sal voorlopig bekend staan as Vaalharts – Loskop Katoen totdat alle onderhandelinge gefinalise... | https://www.proagri.co.za/loskop-pluismeule-onder-nuwe-bestuur/ | 2021-03-20 00:00:00 |
‘n Koning sterf | This post is also available in: English
Agri SA wil sy innige meegevoel betuig met die vroue, en kinders van koning Goodwill Zwelithini, sowel as die Koningshuis en die Zulu nasie met sy afsterwe vanoggend. Sy afsterwe kom as ‘n groot skok.
Agri SA se verhouding met hom was baie goed en het goed met hom saamgewerk aan ... | https://www.proagri.co.za/n-koning-sterf/ | 2021-03-12 15:44:35 |
Trekkerverkope styg met 28% | This post is also available in: English
Trekkerverkope van 648 eenhede in Februarie is aansienlik (28%) meer as die 505 eenhede wat in Februarie verlede jaar verkoop is.
Trekkerverkope vir die jaar tot dusver is ook 28% meer as verkope verlede jaar. In Februarie is veertien stropers verkoop, vier minder as die agtien e... | https://www.proagri.co.za/trekkerverkope-styg-met-28/ | 2021-03-07 20:05:11 |
Sinnelose moorde op boere en polisielede | This post is also available in: English
Kort nadat Bheki Cele, minister van polisie, die misdaadstatistieke vir die derde kwartaal van die 2020/’21- finansiële jaar bekend gemaak het, is nog polisiebeamptes vermoor.
“Agri SA veroordeel alle moorde op mede-Suid-Afrikaners ten sterkste, maar veral dié op boere en polisie... | https://www.proagri.co.za/sinnelose-moorde-op-boere-en-polisielede/ | 2021-03-01 18:06:43 |
Oes groter winste met dié strooptegnologie | This post is also available in: English
Artikel verskaf
Die komende stroopseisoen sal presisielandbou weer eens op die voorgrond wees en as ’n John Deere-boer kan jy gerus wees dat jy saam met John Deere die voordeel sal sien.
Presisie-landboutegnologie verseker akkurater stroopwerk en verhoogde standhoudendheid, produ... | https://www.proagri.co.za/oes-groter-winste-met-die-strooptegnologie/ | 2021-03-15 15:47:40 |
Cele moet tsamaea, sê TLU SA | This post is also available in: English
TLU SA het genoeg gehad van die swak bestuur in die Polisie Departement en het vandag ‘n veldtog bekendgestel om die minister, Bheki Cele, se kop te laat rol.
Onder sy wanbestuur van die departement:
Word die SAPD se vuurwapen register afgeskakel en is daar geen manier om gesteel... | https://www.proagri.co.za/cele-moet-tsamaea-se-tlu-sa/ | 2021-03-30 20:44:22 |
2021 Peugeot 2008: ‘n Sjiek en sjarmante Fransman wat harte gaan laat swymel | This post is also available in: English
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive
Peugeot se indrukwekkende nuwe 2008 is onlangs in Suid-Afrika bekendgestel. Ons het die plaaslike bekendstelling in ‘n papsopwinterwaternat Limpopo bygewoon en sommer ook die buksie kort daarna in die sonnige Kaap vir ‘n week onder hande geh... | https://www.proagri.co.za/2021-peugeot-2008-n-sjiek-en-sjarmante-fransman-wat-harte-gaan-laat-swymel/ | 2021-03-17 15:32:03 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.