title
stringlengths
0
200
maintext
stringlengths
0
24.9k
url
stringlengths
21
190
date_publish
stringlengths
0
19
Sprinkane terroriseer areas in Wes-Vrystaat
This post is also available in: English Boere in die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur ‘n donker sprinkaanwolk begroet toe ‘n groot swerm vanaf die Noord-Kaap oorgewaai het. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), bevestig dat skakeling met die ho...
https://www.proagri.co.za/sprinkane-terroriseer-areas-in-wes-vrystaat/
2021-05-19 15:00:47
Vuurwapenvoorstelle is irrasioneel
This post is also available in: English Die minister van Polisie se konsepvoorstelle om die Wet op die Beheer van Vuurwapens te wysig en selfverdediging as ’n geldige rede om ’n vuurwapen te besit uit te sluit, is onverantwoordelik en irrasioneel, sê Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnem...
https://www.proagri.co.za/vuurwapenvoorstelle-is-irrasioneel/
2021-05-24 14:47:23
FIELDNET EN ZIMMATIC: 'N WEN-KOMBINASIE VIR HIERDIE NAMIBIESE BOER
This post is also available in: English Gerhard Spangenberg boer met mielies en koring in Namibië. Slegs twee jaar gelede het hy sy eerste twee Zimmatic-spilpunte en ‘n FieldNET-subskripsie aangeskaf nadat hy by ander produsente baie van hierdie produkte gehoor het. Ons het hom ontmoet om ‘n beter idee te kry oor presi...
https://www.proagri.co.za/fieldnet-en-zimmatic-n-wen-kombinasie-vir-hierdie-namibiese-boer/
2021-05-25 19:39:09
Beesboere vind baat by Reinke-besproeiing
This post is also available in: English Besproeiing is nie net vir graanboere nie. Enige beesboer kan ook daarby baat vind. Om voer vir diere aan te koop is dikwels baie duur, en kan jou winsgewendheid negatief beïnvloed. Verder veroorsaak die aankoop van voer ook dat die boer dikwels uitgelewer is aan wisselings in di...
https://www.proagri.co.za/beesboere-vind-baat-by-reinke-besproeiing/
2021-05-16 17:47:27
Suider-Afrika se sitrus smaak nog soet sukses
This post is also available in: English Die sitrusbedryf maak gereed vir nog ՚n seisoen van soet sukses met steeds groeiende uitvoerberamings na die vorige twee rekordjare. Justin Chadwick, hoofuitvoerende beampte van die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika (CGA), het aangekondig dat die Suid-Afrikaanse sitrusbed...
https://www.proagri.co.za/suider-afrika-se-sitrus-smaak-nog-soet-sukses/
2021-05-17 11:51:28
Hoe rooier, hoe mooier. Die rooi ras doen dit weer!
This post is also available in: English Die Vlakte Bonsmarastudiegroep veiling gehou 7 Mei 2021 was weereens ‘n groot sukses waar top diere, onderskeidelik 23 Bulle en 300 Vroulike diere onder die hammer gekom het. In die hartjie van die Bosveld, op die plaas Doornpan 45km vanaf Roedtan in die Limpopo distrik het die v...
https://www.proagri.co.za/hoe-rooier-hoe-mooier-die-rooi-ras-doen-dit-weer/
2021-05-10 15:02:58
Volvo XC40 D4 R-Design AWD: My (amper) ideale klein sportsnuts
This post is also available in: English Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Persoonlike smaak is presies wat dit is – persoonlik. Waarvan jy hou gaan heel waarskynlik verskil van my gunstelinge, en dankie tog, want dit is die rede hoekom in die motorbedryf onder andere, daar soveel modelvariante wêreldwyd verkoop wo...
https://www.proagri.co.za/volvo-xc40-d4-r-design-awd-my-amper-ideale-klein-sportsnuts/
2021-05-20 00:00:00
2021 Santa Fe nou meer begeerlik
This post is also available in: English Deur DIRK GALLOWITZ van ultimate Drive Die 2021 Hyundai Santa Fe is die vierde generasie van die Koreanse motorvervaardiger se vlagskip SUV wat in 2018 plaaslik bekendgestelel is sedert die eerste model meer as 20 jaar gelede wêreldwyd gebuig het. Met die 2021 model se middellewe...
https://www.proagri.co.za/2021-santa-fe-nou-meer-begeerlik/
2021-05-20 00:00:00
TLU SA verwerp Cele se verskonings oor DNS-agterstand
This post is also available in: English TLU SA het geen simpatie met die minister van polisie, mnr. Bheki Cele se slapelose nagte oor die onaanvaarbare agterstand met DNS-toetse in die polisie se forensiese afdeling nie. Hy is die oorsaak van die agterstand en behoort opsy te staan sodat ‘n kundige persoon sy gemors ka...
https://www.proagri.co.za/tlu-sa-verwerp-cele-se-verskonings-oor-dns-agterstand/
2021-05-12 18:39:56
2021 KIA SONET
This post is also available in: English Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Kia Motors Suid-Afrika het onlangs sy reeks van klein familie voertuie uitgebrei met die plaaslike bekendstelling van die oulike Sonet. Die kompakte SUV segment is uiters gewild wêreldwyd en ook so in Suid- Afrika. Gevolglik is hierdie segme...
https://www.proagri.co.za/2021-kia-sonet/
2021-05-27 08:49:15
Boere beweeg vinnig om te voorkom dat sprinkane gewasse vernietig
This post is also available in: English Soos sprinkane verlede week met die sterk wind in die Vrystaat aangekom en op die oeslande rondom Bultfontein neergedaal het, moes boere vinnig beweeg om te verseker dat hul oeste en dié van hul bure nie verslind word nie! Dit het egter groot koste-implikasies gehad en Vrystaat L...
https://www.proagri.co.za/boere-beweeg-vinnig-om-te-voorkom-dat-sprinkane-gewasse-vernietig/
2021-05-26 08:32:22
Koue winter vir Wes- en Oos-Kaap
This post is also available in: English Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) ‘n Koue en nat winter word verwag vir die Wes- en gedeeltes van die Oos-Kaap. Baie min winterreënval met ‘n hoë veldbrandgevaar word verwag vir die Somerreënvalgebied. 1. Huidige toestand...
https://www.proagri.co.za/koue-winter-vir-wes-en-oos-kaap/
2021-05-17 09:57:39
7 000 skape sonder weiding na Boshof-brand
This post is also available in: English 7 000 skape is sonder weiding nadat bykans 30 000 ha 20 Mei in die Boshof/Dealesville-area tydens ‘n wegholveldbrand verwoes is. Talle stuks vee en wild is ook doodgebrand. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, sê dat die sterk wind wat Donderdag in die are...
https://www.proagri.co.za/7-000-skape-sonder-weiding-na-boshof-brand/
2021-05-23 19:27:03
Beveilig jou plaas teen aanvalle en veediefstal
This post is also available in: English Plaasveiligheid is iets wat in elke boer se agterkop spook. Almal is bewus van die aantal gewelddadige misdade wat jaarliks op ons land se plase voorkom. Boere probeer alles in hulle vermoë om hulleself te beskerm teen hierdie sinnelose geweld. Ongelukkig is daar ook sekere mense...
https://www.proagri.co.za/beveilig-jou-plaas-teen-aanvalle-en-veediefstal/
2021-05-19 08:09:52
Orthman snoei koste en steun groei: Presisie-strookbewerkingkonferensie
This post is also available in: English Kwaai kopkrap is met vandag se landboubedryf van lae winsgrense en hoë insetkoste nodig om die regte besluit te neem oor boerderypraktyke en -toerusting. Dit is noodsaaklik dat elke ding wat die boer aanskaf vir hom koste moet bespaar, doeltreffendheid moet verbeter en opbrengs m...
https://www.proagri.co.za/orthman-snoei-koste-en-steun-groei-presisie-strookbewerkingkonferensie/
2021-05-14 08:37:35
Stroop skoner met die splinternuwe Fendt Ideal
This post is also available in: English Die Fendt Ideal-stroper is ՚n splinternuwe toevoeging tot landbou in Suid-Afrika en volgens die eienaar van die eerste Ideal wat op eie bodem ontplooi is, is die stroper besig om stof in sy mededingers se oë te skop. BP Greyling van Langfontein Boerdery naby Wakkerstroom, is die ...
https://www.proagri.co.za/stroop-skoner-met-die-splinternuwe-fendt-ideal/
2021-05-17 11:17:02
Die Laokoon-Familie . . .
https://www.sn.at/fotoblog/wizany/oesterreich-die-laokoon-familie-103825117
2021-05-15 08:25:26
Toe faasala i le Toese i lona le usita’i i tuutuuga o le nofovaavaaia
https://www.samoanews.com/lali/toe-faasala-toese-lona-usitai-tuutuuga-nofovaavaaia
2021-05-11 06:51:31
HFM pionier en legende sterf op 87
Mnr Dirk van Tonder (16 Augustus 1934 – 25 April 2021), beter bekend onder die leerlinge as Oom Dirk, is Sondagoggend 25 April 2021 in Netcare Pretoria-Oos Hospitaal oorlede nadat hy vroeër met ernstige nierversaking opgeneem is. Hy het reeds vir etlike jare nierprobleme ondervind en was die afgelope vyf jaar kort-kort...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/12/hfm-pionier-en-legend-sterf-op-87/
2021-05-12 10:26:32
Eerste sneeu val in Lesotho - Koue vir die res van Suid-Afrika
Werkers by die Afriski-Bergoord in Lesotho (foto) is Vrydagoggend verras met ‘n sneeulandskap met sowat 10cm sneeu wat oornag geval het. Sneeu is vir die naweek voorspel vir gedeeltes van die Drakensberge en talle paaie na Lesotho is gesluit vir gewone voertuie alhoewel 4×4 voertuie die paaie sal baasraak. Die weerburo...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/01/eerste-sneeu-val-in-lesotho-koue-vir-die-res-van-suid-afrika/
2021-05-01 06:57:45
Strewe VLU leer meer van Akriliese Verfgiet tegnieke
Strewe VLU se vergadering van 11 Mei in die Sentrum Boeresaal was weereens baie goed ondersteun en in ’n gesellige atmosfeer kon die dames meer leer hoe om jou eie gietskildery met akriliese verf te doen. Die dames van hul buurtak, Steenbokpan VLU, het die dag as gaste van Strewe heerlik saamgekuier. Nog ’n gas van een...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/14/strewe-vlu-leer-meer-van-akriliese-verfgiet-tegnieke/
2021-05-14 03:19:31
Vyf vas wat hulle as polisiebeamptes voordoen
Vyf verdagtes het Dinsdag 18 Mei in die Thabazimbi Landdros verskyn op aanklagte dat hulle hulself ondermeer as polisiebeamptes voorgedoen het. Die vyf verdagtes, waarvan die ouderdomme van 27 tot 44 wissel, is Maandag 17 Mei 2021 deur die polisie van die Hoopdal Polisiesstasie, naby Thabazimbi, by die Skierlik informe...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/20/vyf-vas-wat-hulle-as-polisiebeamptes-voordoen/
2021-05-20 16:49:02
Bosveldseun Presteer Uitmuntend
Johannes Lodewikus (Wikus) van Heerden is op 25 Februarie 1979 in Johannesburg gebore. Hy is die seun van Moaner Van Heerden wat in 1972 vir Noord Transvaal begin speel het en sedert 1974 tot 1980 as slot vir die Springbokspan in 17 toetswedstryde op die veld uitgedraf het. Gedurende die 1980’s het die gesin na ‘n plaa...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/03/bosveldseun-presteer-uitmuntend/
2021-05-03 11:20:27
Voortrekkers hou eerste kamp sedert Covid-19 Inperking
Die Ysterberg Voortrekkers van Thabazimbi het uiteindelik hul eerste kamp sedert die afkondiging van die Inperking gedurende Maart 2020 gehou. Die kamp is vanaf Vrydag 23 April tot Sondag 25 April by die Klipbokkie Staproete aangebied en gedurende hierdie tyd kon daar ’n verskeidenheid van aktiwiteite aangebied word wa...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/05/voortrekkers-hou-eerste-kamp-sedert-covid-19-inperking/
2021-05-05 00:51:42
Verkoue en Griep: Jou Apteker - Jou Vriend
Indien jy verligting van die simptome verlang soos ’n verstopte neus of -sinuskanale, seerkeel en hoes asook moegheid, sal Medhof Apteek se vriendelike en hulpvaardige aptekers en personeel jou hiermee kan help. Daar is verskeie middels wat jou kan help om weerstand op te bou voordat jy siek word, en hier kan ‘n sink-a...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/10/verkoue-en-griep-jou-apteker-jou-vriend-2/
2021-05-10 06:06:37
Laerskool Thabazimbi gesluit weens Covid-19
Laerskool Thabazimbi het Maandag 10 Mei aangekondig dat die skool sy deure tot Maandag 17 Mei sal sluit nadat vyf personeellede positief vir Covid-19 gediagnoseer is. Personeellede en leerlinge wat medium risiko kontak met die betrokke leerkragte gehad het, is in kennis gestel dat hulle bedag op enige simptome moet wee...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/12/laerskool-thabazimbi-gesluit-weens-covid-19/
2021-05-12 14:19:12
Doringdraad verjaag die koue
Doringdraad, die komediant wat talle mense op Facebook vermaak met sy prikkelende, doringdraad-humor, het Woensdagaand ’n draai by Khaya Kwa gemaak en die koue verdryf met lekker warm humor. Die man het oorgeborrel van grappe en daar was beslis geen stil oomblik terwyl hy met die mikrofoon verskeie onderwerpe aangeraak...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/27/doringdraad-verjaag-die-koue/
2021-05-27 18:58:16
Lewendige Vermaak skop af by Khaya Kwa
Meimaand se vermaak by Khaya Kwa Restaurant en kroeg net buite Thabazimbi het Saterdagaand 1 Mei met die gewilde Afrikaanse Country sanger, Ray Dylan, afgeskop. Dylan se buitelug optrede is goed ondersteun en dit was duidelik dat mense, oud en jonk, uitgehonger is vir lewendige vermaak deur hul gunsteling kunstenaars. ...
https://www.kwevoel.co.za/2021/05/07/lewendige-vermaak-skop-af-by-khaya-kwa/
2021-05-07 00:52:51
die uiteindelike gids tot kanonieke URL’s • Yoast
Joost de Valk Joost de Valk is die stigter en hoofprodukbeampte van Yoast. Hy is ‘n internetondernemer wat naas die stigting van Yoast in verskeie opstartings belê het en advies gegee het. Sy vernaamste kundigheid is open source sagteware-ontwikkeling en digitale bemarking. A kanonieke URL kan u soekenjins vertel dat s...
https://www.einpresswire.com/article/540855034/die-uiteindelike-gids-tot-kanonieke-url-s-yoast
2021-05-11 12:55:00
Is dit tyd om oor te skakel na ‘n nuwe SEO-instrument?
Opsomming van 30 sekondes: Die behoeftes van ‘n SEO-agentskap is dinamies en verander namate die onderneming groei Van die akkuraatheid van data tot naatlose funksionaliteit, die spektrum van SEO-instrumente en hul funksies is wyd, maar hoe besluit u? Vyf belangrike tekens dat dit tyd is om nuwe SEO-sagteware te begin ...
https://www.einpresswire.com/article/541529106/is-dit-tyd-om-oor-te-skakel-na-n-nuwe-seo-instrument
2021-05-19 09:34:19
Hoe om betaalde advertensies op te stel vir verskeie ondernemings
As u ‘n vinnig groeiende onderneming is met ‘n franchise op verskeie plekke of ‘n virtuele onderneming wat klante uit verskillende streke wil lok, kan u bereik verhoog deur u advertensieveldtogte vir verskillende plekke te optimaliseer. In hierdie gids ondersoek ons ​​waarom u advertensies vir verskeie liggings moet op...
https://www.einpresswire.com/article/540962960/hoe-om-betaalde-advertensies-op-te-stel-vir-verskeie-ondernemings
2021-05-12 18:00:00
Hoe u botte kan verhinder om na u webwerf te kom: gereedskap en wenke
As u ‘n webwerf het, moet u weet wat bots is en hoe hulle u webwerf kan vind, asook wat hulle kan doen (opsetlik of indirek) om frustrasie te veroorsaak vir u aanlyn bemarkingspogings. Om bots te blokkeer, kan ‘n noodsaaklikheid wees om die spoed, gebruikers en veiligheid van u werf te beskerm. Kom ons bespreek wat bot...
https://www.einpresswire.com/article/542161874/hoe-u-botte-kan-verhinder-om-na-u-webwerf-te-kom-gereedskap-en-wenke
2021-05-26 13:00:00
Hoe om ‘n suksesvolle CRO-program te laat groei
U webwerf kan u sterkste verkoopbate of u swakste skakel wees. A webwerf met ‘n hoë omskakeling werk selfs as jy slaap, en verkoop 24 uur per dag. Terwyl die die gemiddelde omskakelingskoers is ongeveer twee tot vyf persent, sommige van die webwerwe wat die beste aanlyn presteer, se omskakelingskoerse is so hoog as 11 ...
https://www.einpresswire.com/article/541471548/hoe-om-n-suksesvolle-cro-program-te-laat-groei
2021-05-18 18:00:00
Hoe om te kies watter topvlak domein om te gebruik
Die koop van ‘n domeinnaam is opwindend. Dit beteken dat u die eerste stappe neem om uself en skep ‘n professionele webwerf. Maar dit kan ook oorweldigend wees. U hoef nie net ‘n beskikbare domeinnaam te vind nie, maar u moet ook kies tussen tientalle topvlak domeine (TLD’s), soos: .met .co .org .Ek .co.uk .net. .gov D...
https://www.einpresswire.com/article/541996764/hoe-om-te-kies-watter-topvlak-domein-om-te-gebruik
2021-05-24 18:00:00
10 Geen gereedskap vir die skep van kodes om webwerwe, programme en meer te bou nie
Alhoewel u eenmalige kode moes magtig wees om ‘n webwerf of ‘n app suksesvol te bou, is die dae nou ver agter ons. Hoe? Danksy gereedskap vir die skep van geen kode nie. Hierdie revolusionêre koppelvlakke laat gebruikers toe sonder klassieke programmeringsagtergronde om webwerwe en programme te bou deur middel van ‘n g...
https://www.einpresswire.com/article/541646375/10-geen-gereedskap-vir-die-skep-van-kodes-om-webwerwe-programme-en-meer-te-bou-nie
2021-05-20 13:00:00
Ons sluit die hele maatskappy vir ‘n volle week af - hier is die rede waarom
In 2020, toe die pandemie oor die hele wêreld toegeneem het, is ons huis toe. Persoonlike interaksies is gekanselleer, elkeen vervang deur ‘n digitale eweknie. Teen Januarie 2021 het die gemiddelde internetgebruiker rekeninge gehad 8.4 anders sosiale media platforms en besteding twee uur en 25 minute elke dag op sosial...
https://www.einpresswire.com/article/542316313/ons-sluit-die-hele-maatskappy-vir-n-volle-week-af-hier-is-die-rede-waarom
2021-05-27 18:58:06
5 Excel-truuks vir die skep van betaalde advertensieveldtogte
Om ‘n betaalde advertensieveldtog effektief, het u ‘n deeglike strategie nodig om u data te organiseer en u advertensieprestasie op te spoor. Excel-sigblaaie kan presies dit doen. Terwyl a sigblad lyk dalk nie die mees intuïtiewe hulpmiddel om u bemarkingspogings te bestuur nie; daar is baie Excel-truuks wat u kan gebr...
https://www.einpresswire.com/article/541778669/5-excel-truuks-vir-die-skep-van-betaalde-advertensieveldtogte
2021-05-21 18:00:00
Nag even geduld foor de foorstelling Gedinke en foorútsien
Nag even geduld foor de foorstelling Gedinke en foorútsien De mînsen die ’t in ’t weekeand fan 10/11 april in de buurt waren fan Nij Altoenae sille wel even freemd sien hewwe na wat d’r foor merkwarigs allegaar op de Ouwe-Dyk gebeurde. De saterdegs waren d’r huzen fersierd met flachys en ok de Nederlânse, Frise en Bild...
https://www.bildtsepost.nl/bildtsepost/nieuws/nag-even-geduld-foor-de-foorstelling-gedinke-en-foorutsien
2021-04-28 17:11:00
#barehoof Hutsmerk-video’s op TikTok
https://www.tiktok.com/tag/barehoof
#bodywerk Hutsmerk-video’s op TikTok
https://www.tiktok.com/tag/bodywerk
#treek0 Hutsmerk-video’s op TikTok
https://www.tiktok.com/tag/treek0
Só presteer leerders beter
Só presteer leerders beter Kreatiewe gebruik van spasie by skole help prestasie Hierdie is 'n voorbeeld van hoe 'n klaskamer emosionele en sosiale behoeftes kan aanspreek. Die een skool het ’n sekere sosiale ruimte wat uit verskeie sitplekke onder skadubome bestaan in emosionele sones omskep. Transformerende leierskap ...
https://www.we.com.na/news/s-presteer-leerders-beter2021-05-19/
2021-05-19 00:00:00
My (amper) ideale klein sportsnuts
My (amper) ideale klein sportsnuts Volvo XC40 D4 R-Design AWD Dirk Gallowitz het onlangs die Volvo XC40 D4 R-Design AWD toetsbestuur. Kaapstad • Dirk Gallowitz Persoonlike smaak is presies dít: persoonlik. Waarvan jy hou gaan heel waarskynlik verskil van my gunstelinge, en dankie tog, want dis hoekom daar die motorbedr...
https://www.we.com.na/news/my-amper-ideale-klein-sportsnuts2021-05-19/
2021-05-19 00:00:00
Nuwe Afrikaanse tesourus op die rak
Nuwe Afrikaanse tesourus op die rak 20 000 nuwe inskrywings “Afrikaans is so lewendig soos nog nooit te vore nie, dit groei, dit bruis en dit knor, dit sukkel, maar dit groei die hele tyd, letterlik elke dag.” Só het die voormalige direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum, prof Leon de Stadler, verl...
https://www.we.com.na/news/nuwe-afrikaanse-tesourus-op-die-rak2021-05-20/
2021-05-20 00:00:00
Groot planne om diegene met gestremdhede te help
Groot planne om diegene met gestremdhede te help Ellen Jacobs Yolanda Nel In ‘n poging om ‘n veilige hawe vir persone met gestremdhede te bied, word meer as N$65 miljoen benodig om die oord op die been te bring. Aan stuur van sake is Ellen Jacobs en sy glo dat die planne binne ses maande ‘n werklikheid sal wees. “Jong ...
https://www.we.com.na/news/groot-planne-om-diegene-met-gestremdhede-te-help2021-05-14/
2021-05-14 00:00:00
Die SUV-stryd woed voort
Die SUV-stryd woed voort KIA stel Sonet voor Kaapstad • Dirk Gallowitz KIA Motors het onlangs sy reeks van klein familievoertuie uitgebrei met die bekendstelling van die oulike Sonet. Die kompakte SUV segment is uiters gewild wêreldwyd; gevolglik is hierdie segment hoogs kompeterend met elke vervaardiger wat stoei om d...
https://www.we.com.na/news/die-suv-stryd-woed-voort2021-05-27/
2021-05-27 00:00:00
Jean Pierre Verster gesels oor sy beleggingsproses en die geskiedenis van Tencent
Soos baie van julle weet, is Jean Pierre Verster een van die mees bekende en beste fondsbestuurders in Suid Afrika. Enige iemand met ń belangstelling in aandele kan iets van waarde by hom leer. Gewoonlik is BizNews 360 ń potgooi, maar tegniese probleme het ongelukkig veroorsaak dat ons klankkwaliteit net nie goed genoe...
https://www.biznews.com/global-investing/2021/05/05/jean-pierre-verster-tencent
2021-05-05 12:23:15
Jeugwerker
Jeugwerker Die pos is vir n voltydse Jeugwerker vir n aanvanklike tydperk van 2 jaar in NG Impala Park Boksburg. Die moontlikheid bestaan om hierdie pos te verleng vir n verdere tydperk na verstryking van die aanvangstermyn. As nuwe pos bied dit vele geleentheid vir persoonlike groei en ontwikkeling Die geskikste kanid...
https://it-online.co.za/2021/05/17/jeugwerker/
2021-05-17 00:00:00
Vuktyl
https://cz.skin.expert/kliniki-vuktyl
Lenigradskaa
https://cz.skin.expert/kliniki-lenigradskaa
Voorkom en beheer veldbrande 1: Wat sê die Wet?
This post is also available in: English Veldbrande teister elke jaar groot dele van ons land. Massiewe skade word aangerig en veral boere word geraak. Talle hofsake is al gevoer as gevolg van skade veroorsaak deur veldbrande. Goeie buurmanskap is ook al as gevolg hiervan vertroebel. Die ontstaan en verspreiding van bai...
https://www.proagri.co.za/voorkom-en-beheer-veldbrande-1-wat-se-die-wet/
2021-06-10 09:09:41
Pöttinger trap ՚n wye spoor in landbou
This post is also available in: English Kry 150 jaar se ontwikkeling by Valtrac Die vernuf en presisie van ՚n horlosiemaker in ՚n klein Oostenrykse dorpie, Grieskirchen, was 150 jaar gelede die begin van Pöttinger se suksesverhaal. Daardie presisie en vernuf is nog steeds die grondslag van al Pöttinger se landboutoerus...
https://www.proagri.co.za/pottinger-trap-%D5%9An-wye-spoor-in-landbou/
2021-06-10 10:52:11
Vuurwapenbeheer-wysigingswetsontwerp: Openbare deelname e-posse word nie gelewer nie.
This post is also available in: English “Ons lede en ondersteuners se stemme sal gehoor word en indien nodig sal Vrystaat Landbou (VL) persoonlik kommentaar lewer op die wysigingswetsontwerp op vuurwapens.” Dit was die reaksie van die president van Vrystaat Landbou, mnr. Francois Wilken, nadat dit aan die lig gekom het...
https://www.proagri.co.za/vuurwapenbeheer-wysigingswetsontwerp-openbare-deelname-e-posse-word-nie-gelewer-nie/
2021-06-01 12:48:52
Plaasbestuurder.co.za help landbou werksoekers om loopbane te bou
This post is also available in: English Plaasbestuurder.co.za verstaan die uitdagings wat Boere in Suid-Afrika het om die regte individue te identifiseer vir vakante poste in Boerdery. Vernon Hambrock, die stigter van Plaasbestuurder.co.za, het self geboer en identifiseer hy goed met die kandidaat profiel vereistes van...
https://www.proagri.co.za/plaasbestuurder-co-za-help-landbou-werksoekers-om-loopbane-te-bou/
2021-06-21 12:52:53
Voldoen só aan pasgebore kalwers se voedingsbehoeftes
This post is also available in: English Voorsiening van energie Kalwers benodig energie vir normale liggaamsfunksies soos vertering, asemhaling, hitteproduksie en groei. Die beskikbare energie vir die kalf word regstreeks toegeskryf aan die melk of melkvervanger wat gedurende die eerste drie weke ingeneem word. Watter ...
https://www.proagri.co.za/voldoen-so-aan-pasgebore-kalwers-se-voedingsbehoeftes/
2021-06-10 14:37:03
Ford Ranger XL Sport 2.2TDCi Dubbelkajuit 4×4 outo
This post is also available in: English Deur Dirk Gallowitz Met bakkie pryse, veral die luukser dubbelkajuitmodelle wat die hoogte inskiet, begin meeste vervaardigers die lig sien om goedkoper alternatiewe in die mark vry te laat ten einde verkope te stimuleer. Dink maar aan Isuzu se gewilde X-Rider modelle. Terwyl For...
https://www.proagri.co.za/ford-ranger-xl-sport-2-2tdci-dubbelkajuit-4x4-outo/
2021-06-21 14:28:21
Vragvervoer loop soos ‘n droom: Scania lewer betyds af, elke keer
This post is also available in: English Padvervoer is een van Suid-Afrika se belangrikste handelsare wat die ekonomie aan die gang hou. Daar is baie logistieke maatskappye wat verseker dat die rakke volgepak bly elke keer as jy jou plaaslike supermark besoek. Maar die bedryf het sy uitdagings. Om duisende kilometer elk...
https://www.proagri.co.za/vragvervoer-loop-soos-n-droom-scania-lewer-betyds-af-elke-keer/
2021-06-11 11:21:32
Landbou sak terug weens seisoenale faktore
This post is also available in: English Artikel voorsien Eerste kwartaal se BBP oorskry verwagtinge Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het Dinsdag, 8 Junie 2021 die eerste kwartaal (Kw1) se Bruto Binnelandse Produk (BBP) -statistieke vir 2021 bekend gemaak. Hiervolgens het die ekonomie teen ’n jaar-tot-jaar-koers van 4...
https://www.proagri.co.za/landbou-sak-terug-weens-seisoenale-faktore/
2021-06-10 12:59:08
Skoon graan is nie ‘n lugkasteel nie: Almaz blaas onsuiwerhede weg
This post is also available in: English Min dinge is so mooi soos ՚n hand, ՚n sak of ՚n silo vol skoon, gesonde mielies of ander graan. Maar mooi is nie al waaroor dit gaan nie. Suiwer graan het ook die geldelike voordeel dat vervoer- en bergingskoste bespaar deurdat nuttelose klippe, stokke en stoppels nie ten duurste...
https://www.proagri.co.za/skoon-graan-is-nie-n-lugkasteel-nie-almaz-blaas-onsuiwerhede-weg/
2021-06-10 14:58:24
Mei 2021: Trekker- en Stroperverkope
This post is also available in: English Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Mei 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 518 eenhede in Mei, is byna 13% meer as die 459 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ...
https://www.proagri.co.za/mei-2021-trekker-en-stroperverkope/
2021-06-09 13:13:24
Landbouskoue hoopvol ondanks pandemie-uitdagings
This post is also available in: English Artikel verskaf 14 Junie 2021 Die meeste landbouskoue staan nie vandag nie, hulle lê of kruip, en ingryping is dringend nodig, sê Johan Ehlers, Hoof Uitvoerende Beampte van Agri-Expo. Tog is daar hoop vir landbouskoue, wat deur dr Ivan Meyer, die Wes-Kaapse Minister van Landbou, ...
https://www.proagri.co.za/landbouskoue-hoopvol-ondanks-pandemie-uitdagings/
2021-06-15 07:49:39
Klimaat en Landboutoestande Junie 2021
This post is also available in: English Deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting Gunstige reënvaltoestande word verwag vir die Winterreënvalgebied. Koue toestande kan terugkeer vanaf ongeveer 20 Junie oor die sentrale tot suidelike binneland. Bei...
https://www.proagri.co.za/klimaat-en-landboutoestande-junie-2021/
2021-06-17 11:55:58
Knittex se nuttige skadunet is die lig aan die einde van die tonnel
This post is also available in: English Die toekoms van skadunet in die landbousektor groei teen ՚n opwindende tempo. Baie boere het reeds die keuse gemaak om grootskaalse skadunetstrukture op te rig en pluk reeds die vrugte daarvan. Groei- en opbrengsprestasie hou direk verband met ՚n plant se omgewing en voedselbron....
https://www.proagri.co.za/knittex-se-nuttige-skadunet-is-die-lig-aan-die-einde-van-die-tonnel/
2021-06-10 14:05:18
VL vra vir Covid inentings vir die landbousektor
This post is also available in: English Artikel voorsien 28 Junie 2021 Aangesien die landbousektor as ‘n noodsaaklike diens wat voedselsekerheid aan die land bied bevoorreg was om voort te gaan tydens vorige inperkings, het die onlangse golf van die nuwe Delta-variant ’n baie groter invloed op die landbousektor gehad a...
https://www.proagri.co.za/vl-vra-vir-covid-inentings-vir-die-landbousektor/
2021-06-29 13:54:13
TLU SA nie geflous deur ANC se paaiery van EFF oor onteiening nie
This post is also available in: English Die verdere voorgestelde wysigings aan artikel 25 van die Grondwet deur die ANC – kort voor die spertyd – is niks anders as ‘n poging om die EFF te paai voor die verkiesing nie. Die ad hoc-komitee het op Maandag, 31 Mei 2021 hulle werk oor hierdie kwessie afgehandel, maar het Vry...
https://www.proagri.co.za/tlu-sa-nie-geflous-deur-anc-se-paaiery-van-eff-oor-onteiening-nie/
2021-06-01 08:37:42
Wolprys vaar steeds goed
This post is also available in: English 9 Junie 2021 Op die 34ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,5% gestyg en op 16268c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidel...
https://www.proagri.co.za/wolprys-vaar-steeds-goed/
2021-06-10 11:57:55
2021 NAMPO OESDAG GEKANSELLEER
This post is also available in: English Artikel Verskaf: Grain SA Kommunikasie Uitgereik: 03/06/2021 Graan SA se bekende jaarlikse landbouskou, die 2021 NAMPO Oesdag wat vir 17 – 20 Augustus herskeduleer was, is gekanselleer, het die organisasie vandag aangekondig. Na die aanvanklike uitstel vroeër vanjaar, sou die reg...
https://www.proagri.co.za/2021-nampo-oesdag-gekanselleer/
2021-06-07 13:57:51
Veilige vleis is elke boer se verantwoordelikheid
This post is also available in: English Dieresiektes soos bek-en-klouseer, maltakoors en tuberkulose is iets waarteen elke boer behoort te waak. Dit is siektes wat nie net die boer se sak kan raak nie, maar ook die buurman en uiteindelik die verbruiker s’n. Daarom begin Apac vanaf 1 Julie 2021 met ondersoeke om vas te ...
https://www.proagri.co.za/veilige-vleis-is-elke-boer-se-verantwoordelikheid/
2021-06-10 15:22:54
ProAgri SA 256
This post is also available in: English Nampo is afgestel vir 2021. Die jaarlikse landbouskou wat duisende besoekers op Bothaville laat toesak, is weer eens in die wiele gery deur die pandemie se maatreëls. Verskaffers sou sorg dat hulle genoeg voorraad bekom om tydens Nampo te verkoop, maar nou lê daar hope kapitaal i...
https://www.proagri.co.za/proagri-sa-256/
2021-06-14 13:00:31
Valley se ICON®-reeks laat elke druppel tel
This post is also available in: English Min dinge is vir ՚n boer so lekker as om te kyk hoe dors beeste suip of hoe elke plant op sy land presies die regte hoeveelheid water kry om top produksie te lewer. Hierdie lekker word nog lekkerder en makliker gemaak deur Valley se ICON®-reeks wat self kan oordeel wat die boer e...
https://www.proagri.co.za/valley-se-icon-reeks-laat-elke-druppel-tel/
2021-06-22 08:43:43
Botswana bied beter waarde vir boere se geld
This post is also available in: English Ons leef in vreemde tye. Die wêreld is vasgevang in ՚n pandemie histerie, en dit is nog meer van toepassing op Suid-Afrika as enige ander land. Dit is amper asof Suid-Afrikaners net op COVID-19 fokus en vergeet het dat die land rommelstatus bereik het en ՚n resessie in die gesig ...
https://www.proagri.co.za/botswana-bied-beter-waarde-vir-boere-se-geld/
2021-06-11 09:53:45
Eiendomsreg: President Ramaphosa praat uit twee monde
This post is also available in: English Artikel voorsien 10 Junie 2021 Die weersprekende boodskappe van regeringslui, insluitend die president, oor voogdyskap en nasionalisering van grond skep kommer. Dit was die reaksie van Vrystaat Landbou (VL) nadat dit berig is dat ANC en EFF lede van die Ad Hoc komitee vir die Wys...
https://www.proagri.co.za/eiendomsreg-president-ramaphosa-praat-uit-twee-monde/
2021-06-11 09:05:50
Reinke-spilpunt bly betroubaar na bykans 40 jaar
This post is also available in: English Geld is ‘n ding wat nie links en regs verkwis kan word nie. Elke sent wat ‘n boer aan toerusting bestee, moet vir hom werk – verkieslik jare en jare en jare lank. ‘n Boer werk immers hard vir sy geld, daarom is dit redelik om te verwag dat sy geld ook hard vir hom moet werk. Een ...
https://www.proagri.co.za/reinke-spilpunt-bly-betroubaar-na-bykans-40-jaar/
2021-06-10 08:56:23
Agrico omskep water in wins
This post is also available in: English Een goue sleutel sluit die pad na sukses oop in enige boerdery. Dit maak nie saak waarmee jy boer nie; of dit nou mielies of koring, Jerseys of Friese is, elke boer wil sy insetkoste beperk en sy opbrengs verhoog om meer wins te maak. Sonder water kan dit nie gedoen word nie. Daa...
https://www.proagri.co.za/agrico-omskep-water-in-wins/
2021-06-10 09:58:28
Barnaamijka Martida Makrafoonka
https://www.voasomali.com/a/5943830.html
2021-06-26 00:00:00
Mkhize moet oopkaarte speel oor ongerymdhede
Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder: Gesondheid, sê in ‘n mediaverklaring dat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, nou met eerlikheid na vore moet tree oor die vrae rondom Digital Vibes en oor aanstellings wat in sy kantoor en departement gedoen is. Van Staden wys daarop dat die VF Plus gedurende Me...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/03/mkhize-moet-oopkaarte-speel-oor-ongerymdhede/
2021-06-03 19:45:08
Voetspore in Suid-Afrika 2
Hierdie week besoek die span ‘n kasteel net buite Loxton, gaan kamp op Verneukpan, oornag in een van die fassinerende korbeelhuisies van die Noord Kaap by Stuurmansfontein, besoek die Windpompmuseum by Loeriesfontein en sluit af by Gannabos – die grootste kokerboomwoud in die wêreld. This week the team visits a castle ...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/03/voetspore-in-suid-afrika-2-episode-9/
2021-06-03 17:14:36
Buco Thabazimbi-tak Pryswenners aangekondig
Die wenners van die pryse met ’n totale waarde van R40 500 is Saterdag 5 Mei by Buco se Thabazimbi-tak bekend gemaak. Hierdie kompetisie is landwyd by Buco takke geloods waar kliënte vir aankope van R500 of vir die kompetisie in aanmerking gekom het. Op die kop 10 uur Saterdagoggend is die wenners van al die takke gely...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/08/buco-thabazimbi-tak-pryswenners-aangekondig/
2021-06-08 16:49:51
Covid eis bekende gesinsman in Thabazimbi
Riaan Lategan, inwoner van Thabazimbi vir die afgelope sowat 30 jaar, is Sondag 30 Mei in Mediclinic Thabazimbi oorlede aan Covid verwante simptome. Riaan het op 19 Mei sleg begin voel en ’n koors ontwikkel. Op 20 Mei is hy positief vir Covid getoets en is in selfisolasie geplaas. Op 25 Mei het hy asemhalingsprobleme b...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/04/covid-eis-bekende-gesinsman-in-thabazimbi/
2021-06-04 04:00:36
ATKV KunsteGrot Kunste Skryfkuns Kompetisie 2021
Inskrywings word ingewag vir vanjaar se Thabazimbi ATKV KunsteGrot Kunste Skryfkuns Kompetisie. Hierdie kompetisie het veral verlede jaar baie veld gewen met bykans 100 inskrywings wat ontvang is waarvan heelwat inskrywings van buite Thabazimbi was. Die Volwasse afdeling was veral goed ondersteun met ’n totaal van 36 i...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/09/atkv-kunstegrot-kunste-skryfkuns-kompetisie-2021-inskrywings-ingewag/
2021-06-09 05:03:46
Gee jou Immuniteit ’n Hupstoot met ’n goeie nagrus
Jou liggaam kort slaap, net soos dit lug en kos nodig het om op sy beste te funksioneer. Slaaploosheid dreineer jou verstandelike vermoë en stel jou fisiese gesondheid in gevaar deur jou immuniteitstelsel te verhoed om sy volle sterkte te bereik. Lees meer in redaksioneel onder die advertensie. Boost your Immune System...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/17/gee-jou-immuniteit-n-hupstoot-met-n-goeie-nagrus/
2021-06-17 16:18:39
Wen R500 met Inkleurkompetisie (net vir kinders)
Khaya Kwa is by uitstek ’n familierestaurant met ’n groot speel area vir die kleingoed. Hier kan hulle Jungle-Gym en van al hulle energie kan ontslae raak terwyl die grootmense so ’n bietjie ontspan in die restaurant. Om ouers te help om die besige kleingoed ook by die huis besig te hou bied Khaya Kwa ’n inkleurkompeti...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/10/wen-r500-met-inkleurkompetisie-net-vir-kinders/
2021-06-10 06:54:03
Naweek kommentaar: Negatiewe Beurtkrag - Positiewe stem vir ANC
Die afgelope sessies van onverwagte beurtkrag, reg aan die begin van die winter, het die land met sy besighede en inwoners skielik in die duisternis gedompel. Tog het die ANC se Eskom daarin geslaag om hierdie bitter pil met ’n suikerlagie te bedek sodat die stemgeregtigdes net die soet smaak in hul monde sal onthou en...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/17/naweek-kommentaar-negatiewe-beurtkrag-positiewe-stem-vir-anc/
2021-06-17 18:08:53
TFR - Vrywillig vir die gemeenskap
’n Naam wat gereeld opkom tydens die aanmelding van noodsituasies in die Thabazimbi Munisipale gebied is Thaba Fire and Rescue (TFR). Om hulle beter aan die gemeenskap voor te stel en terselfdertyd fondse vir die organisasie te in, het van die vrywilligers Saterdagoggend 5 Junie ’n worsbroodjieverkoping by Thaba SuperS...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/11/tfr-vrywillig-vir-die-gemeenskap/
2021-06-11 07:58:51
Suksesvolle Steak-aand saam met top-sportmanne
Die negatiewe effek van die Covid-19 pandemie wat alle vlakke van die samelewing aanraak, is sekerlik die merkbaarste op sosiale vlak. Hier is veral die verlies aan inkomste vir die skole weens fondsinsamelingsfunksies en sportbyeenkomste wat gekanselleer moes word baie duidelik. Skole soos Hoërskool Frikkie Meyer maak...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/01/suksesvolle-steak-aand-saam-met-top-sportmanne/
2021-06-01 00:31:40
DA: Agterbaksheid van ANC/EFF koalisie om howe te systap om grond te nasionaliseer is verwerplik
Die Voorsitter van die DA se Parlementêre Koukus en parlementslid, dr Annelie Lotriet sê in ‘n media vrystelling dat die ANC/EFF “koalisie van die irrasionele” ’n drastiese volgende stap geneem het in hul strewe na onteiening sonder vergoeding deur voor te stel om grond onder staatstoesig te plaas. Hierdie wysiging is ...
https://www.kwevoel.co.za/2021/06/03/da-agterbaksheid-van-anc-eff-koalisie-om-howe-te-systap-om-grond-te-nasionaliseer-is-verwerplik/
2021-06-03 19:58:45
Hoe om Google Alerts te gebruik vir PPC-navorsing
Met meer as 267 miljoen individuele besoekers, Google is ongetwyfeld Amerika se gewildste soekenjin. Waarom maak dit saak? As Google die gewildste soekenjin is, moet u u PPC-advertensies daarop noem. Wat meer is, moet u die gewildste onderwerpe en sleutelwoorde in u bedryf volg om u PPC-navorsing beter in te lig. Hoe k...
https://www.einpresswire.com/article/543987223/hoe-om-google-alerts-te-gebruik-vir-ppc-navorsing
2021-06-16 13:00:00
Hoe om die perfekte slagspreuk te skep
Het u ‘n gunsteling slagspreuk? Daardie slagwoord wat net soos ‘n pakkende deuntjie in jou kop steek. Soms het dit selfs ‘n klein ringetjie of rymstruktuur wat ‘n bietjie flair gee. Jy weet dit werk omdat dit jou bybly. Jy onthou dit, en jy onthou die maatskappy waarvoor dit staan. Het u handelsmerk ‘n slagspreuk nodig...
https://www.einpresswire.com/article/544074584/hoe-om-die-perfekte-slagspreuk-te-skep
2021-06-17 13:00:00
Die volledige gids vir SEO-dienste vir u besigheid
Waarom is SEO (search engine optimization) belangrik? Baie sake-eienaars vra hierdie vraag voordat hulle besluit om in SEO-dienste te belê. Alhoewel dit een van die mees gebruikte digitale bemarkingsdienste is, huiwer sommige mense om SEO vir hul besigheid te gebruik. In werklikheid is SEO belangrik omdat dit alle onde...
https://www.einpresswire.com/article/543460926/die-volledige-gids-vir-seo-dienste-vir-u-besigheid
2021-06-10 11:28:36
Hoe om in 2021 op die Instagram-verkenningsblad te kom
Die ontdekking van sosiale media word meestal aangedryf deur advertensie-dollars, maar die Instagram Explore-bladsy bly een van die laaste grense vir organiese bereik. Agter die Explore-feed het Instagram se fyn ingestelde algoritme baie goed geraak om mense aan te beveel met inhoud waarin hulle dalk sou belangstel. ‘N...
https://www.einpresswire.com/article/542871223/hoe-om-in-2021-op-die-instagram-verkenningsblad-te-kom
2021-06-03 16:30:24
Op ’e raad
Op ’e raad Sit ik hier achter de kouwe kompjoeter te wachten op inspirasy, op woorden die’t in my opkomme die’t ik dan an ’t beeldskerm toefertrouwe kin. ’t Is frijdegoverdâg en se komme niet. Ik kyk somber na bútten. ’t Waait ’n storm en ’t regent honnehokken. Ik steek ’n peuk op. Altyd goed foor ’n ingeving. Ik jaag ...
https://www.bildtsepost.nl/bildtsepost/columns/op-e-raad
2021-06-02 11:49:00
2021 Santa Fe nou meer begeerlik
2021 Santa Fe nou meer begeerlik Kaapstad • Dirk Gallowitz Die 2021 Hyundai Santa Fe is die vierde generasie van die Koreanse motorvervaardiger se vlagskip SUV wat in 2018 plaaslik bekendgestelel is sedert die eerste model meer as 20 jaar gelede wêreldwyd sy buiging gemaak het. Met die 2021 model se middellewe kuur kan...
https://www.we.com.na/news/2021-santa-fe-nou-meer-begeerlik2021-06-03/
2021-11-29 16:14:00
Een vir die rekordboeke
Een vir die rekordboeke Grys walvis stel nuwe afstandsrekord vir migrasie op ’n Grys walvis is agt jaar gelede vir die eerste keer ooit suid van die ewenaar aan die kus van Walvisbaai in Namibië waargeneem. Foto verskaf In Mei 2013 het mariene bioloë verstom gestaan oor die nuus dat ’n grys walvis vir die eerste keer o...
https://www.we.com.na/news/een-vir-die-rekordboeke2021-06-09/
2021-06-09 00:00:00
Sien Bay, Majozi en Early B saam
SA-sangeres Janie Bay se splinternuwe enkelsnit “My Lief” is onlangs deur Warner Music South Africa vrygestel, met die video van dié treffer wat pas uitgereik is.Die funky pop liedjie wat Bay saam met die gewilde kunstenaars Majozi en Early B geskryf en opgeneem het, wys weer hoekom sy as ’n baanbreker van haar musiek-...
https://www.we.com.na/news/sien-bay-majozi-en-early-b-saam2021-06-01/
2021-06-01 00:00:00
Werkesel het ’n netjiese aandpak
Werkesel het ’n netjiese aandpak Ford se Ranger XL Sport Kaapstad • Dirk Gallowitz Met bakkie pryse, veral die luukser dubbelkajuitmodelle, wat die hoogte inskiet, begin meeste vervaardigers die lig sien om goedkoper alternatiewe in die mark vry te stel ten einde verkope te stimuleer. Dink maar aan Isuzu se gewilde X-R...
https://www.we.com.na/news/werkesel-het-n-netjiese-aandpak2021-06-24/
2021-06-24 00:00:00
Bay stel Prisma vry
Bay stel Prisma vry Janie Bay het pas haar tweede Afrikaanse album, Prisma, vrygestel. Foto verskaf Afrikaanse sangeres Janie Bay is weer besig om grense te verskuif, dié keer met haar tweede Afrikaanse album, Prisma. Die album is ’n samevloeisel van liedjies wat tussen 2019 en vroeg 2021 geskryf is. Met persoonlike te...
https://www.we.com.na/news/bay-stel-prisma-vry2021-06-24/
2021-06-24 00:00:00
Reho beroepsopleidingsentrum oop
Rehoboth • [email protected] Die eerste termyn van die nuwe beroepsopleidingsentrum op Rehoboth het pas tot ’n einde gekomen aansoeke vir die nuwe inname is tans oop.Die Rehoboth Institute of Technology, of RehoTech, het in Februarie vanjaar sy deure oopgemaak.Volgens Ricardo van Wyk van die sentrum, is hulle visie om ...
https://www.we.com.na/news/reho-beroepsopleidingsentrum-oop2021-05-31/
2021-05-31 00:00:00
Germania belohnt sich nicht für engagiertes Spiel
Netphen-Salchendorf. Im ersten Testspiel der Oberliga-Vorbereitung gewannen die Siegener Sportfreunde beim Bezirksligisten Germania Salchendorf mit 5:0 (1:0). ‟Nju fjofn 6;1 jo ejf Uftutqjfm.Tfsjf {v tubsufo- jtu tdipo jo Pseovoh/” Gýs fjo Gb{ju efs :1 Njovufo wpn Tbmdifoepsgfs Xýtufgfme nvttuf ejftfs Tbu{ wpo Tqpsugsf...
https://www.wr.de/sport/lokalsport/siegen-wittgenstein/germania-belohnt-sich-nicht-fuer-engagiertes-spiel-id232644713.html
2021-06-27 18:08:20
Daawo: Wiil Soomaali ah oo samaynta doolshooyinka ku xeeldheer
https://www.bbc.com/somali/war-57350152
2021-06-03 00:00:00
'Ati bifa waan qabduuf heerumuu danddeessa jechuun soddoonnikoo na dhaalan'
https://www.bbc.com/afaanoromoo/oduu-57336440
2021-06-07 00:00:00